Koekemakranka
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marthie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Werner J - Jun 2024
Algehele gradering
Ek kan Koekemakranka en die gasvrou enige tyd aanbeveel.
Marietjie S - Jun 2024
Algehele gradering
Dit is stil en rustig in die omgewing, weg van die stad se gewoel.
Cisce C - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Stap afstand van die water en die restaurant. Ons het die natuurskoon en wandelpaaie baie geniet. Die kinders was aangenaam verras.
Louwda T - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, stil en baie netjies.
Denise B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik, sou sommer daar wou bly.
Markus O - Mei 2023
Algehele gradering
Very nice stay and value for money.
Sharon M - Mei 2023
Algehele gradering
We had a relaxing, quiet and private stay. Thank you.
Gerard P - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige akkommodasie met goeie ligging.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Chanell M - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi en baie ontspannend.
Luciel V - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike, rustig en heerlike plek om te gaan stap.
Angeline B - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflike, rustige gesinswegbreek by die see.
Koekemakranka se terugvoer
Ag hoe lekker om hierdie mooi terugvoer te ontvang. Dit was heerlik om julle hier te hê, hoop ons sien julle gou weer.
Susan R - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig.
Gaynor R - Apr 2021
Algehele gradering
Ons gesin het 'n plekkie gesoek vir 'n rustige wegbreeknaweek. Koekemakranka was meer as ideaal.
Koekemakranka se terugvoer
Liewe Gaynor,
Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom hier by ons.
Raedawn W - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasies, rustig,
Koekemakranka se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap, dit was so lekker om jou en jou gesin te ontmoet. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Yvonne R - Jun 2021
Algehele gradering
Clean, pleasant and very comfortable.
Johan Z - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Koekemakranka se terugvoer
Johan, dit was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Chappy E - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies en privaat. Lekker vir 'n dag of 2 se oorbly.
Andre B - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en ons kon regtig lekker rus.
Mamre W - Aug 2021
Algehele gradering
Dankie vir die heerlike verblyf. Ons het lekker gebraai en die stap na die strand was heerlik en mooi so met die veldblomme om ons.
Koekemakranka se terugvoer
Liewe Mamre,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons, die honde ingesluit, hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir julle liefde vir my honde.
Cornelia G - Okt 2021
Algehele gradering
Few days away with family on Westcoast.
Andre N - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker rustige plek om te bly.
Maranatha W - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Uiters skoon en netjies. Alles nog baie nuut!
Marlene B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam, gerieflik en skoon.
Wilma V - Aug 2020
Algehele gradering
Mooi, netjies, skoon en veilige plekkie.
Lees meerRenette M - Sep 2020
Algehele gradering
Oulike plekkie, lekker gekuier.
Dries B - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het sommer lekker gerus en lekker gebly.
Frances C - Nov 2019
Algehele gradering
Verblyf was fantasies. Sal gou weer kom as die wind gaan lê.
Koekemakranka se terugvoer
Liewe Frances,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was heerlik om julle op Jacobsbaai te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Marthie Burger
Caroline R - Feb 2019
Algehele gradering
Karige kombuis toerusting, beslis nie waarde vir geld.
Alet P - Des 2018
Algehele gradering
Rustig. Als wat mens nodig het, is daar!
Chantel D - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Koekemakranka se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Marthie Burger
Lizette L - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Koekemakranka se terugvoer
Lizette, baie dankie vir jou positiewe terugvoer dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle gou weer. Marthie Burger
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Esmé B - Sep 2017
Algehele gradering
Dis 'n netjiese, rustige plekkie in Jacobsbaai naby SaldanhaVredenburg.
Koekemakranka se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons hoop om julle gou weer by ons te kan verwelkom.
Roelie G - Nov 2017
Algehele gradering
Geen braai! Geen TV! Geen "sitkamer".
Koekemakranka se terugvoer
Beste Roelie
Ek is so jammer om te hoor dat jy jou verblyf so negatief beleef het.
Die stoep van die hoofhuis met die braai is altyd beskikbaar vir gaste. Daar is ook 'n braai rooster in die woonstel vir gaste wat op die stoep wil gaan braai.
Die woonstel is nog nooit geadverteer met 'n TV nie en ek is jammer as jy die indruk gekry het dat daar wel 'n TV sou wees.
Ek verstaan ook nie hoekom jy sou meen daar is nie 'n sitkamer nie, daar is definitief 'n sitkamer wat uitloop uit die kombuis area en wat beskik oor twee gemakstoele en 'n bank.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacob De Goede-straat 23, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang