Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koekemakranka

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Werner J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Ek kan Koekemakranka en die gasvrou enige tyd aanbeveel. Dit was 'n besondere ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit is stil en rustig in die omgewing, weg van die stad se gewoel. Ons het lekker gebly, dankie. Die eenheid is skoon, netjies en mooi versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cisce C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ons het heerlik gebly. Stap afstand van die water en die restaurant. Ons het die natuurskoon en wandelpaaie baie geniet. Die kinders was aangenaam verras. Heerlike Weskus-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig, stil en baie netjies. Woonstel is skoon, netjies en smaakvol. Goeie kwaliteit beddegoed, lekker warm kombers vir die koue en goed toegerus met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Heerlik, sou sommer daar wou bly. Rustig, skoon, netjies, veilig, baie om te sien as jy van ongerepte natuur hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Baie lekker gebly en waarde vir geld. We stayed for 2 days in a very nice, clean place with 2 bedrooms, a kitchen, bathroom and braai area. We were welcomed very friendly by Marthie and the booking was easy. The weather was also nice and sunny we had a very good rest with family. Thank you, we love it. We will recommend it and it's of high standards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

We had a relaxing, quiet and private stay. Thank you. The living areas and kitchen were quite small even for just two adults although we coped enough to be able to make a meal or two. The flatlet may be uncomfortable for more people than this. especially in winter. Not sure whether potential guests should be aware of this. But otherwise it was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Netjiese en veilige akkommodasie met goeie ligging. Waarde vir geld met goeie ligging. Binne stapafstand van die see af en geleë in 'n baie stil doodloopstraat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chanell M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Asemrowend mooi en baie ontspannend. Geen kragonderbrekings was 'n wenner! Klank van golwe as mens sit op die stoep was so ontspannend en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacob De Goede-straat 23, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af627d370c3b905448759b37282384142eb966d2bd3fa9ed57f6f21ac4c9ac4a3a61d008cb2833529da2009dfac0a9ce580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 23 Jacob De Goede Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.967080462666 17.887630462646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang