Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koel Seebries

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Naidene R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderful with an outstanding view! We loved our stay at Koel Seebries. Our hosts were helpful and friendly, and the view was beautiful. We were even lucky enough to see buck in the garden on three occasions. Bliss!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Awesome awesome. Asemrowende uitsig. Ligging is die beste. Ingerig met als wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike bly. Sal definitief aanbeveel en enige tyd daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Koel Seebries
Baie dankie, ons is bly dat julle vakansie by ons vakansiewoonstel was aangenaam en dat julle ons aanbeveel vir ander gaste. Dit is 'n pragtige uitsig en ons geniet dit elke dag.

Mornay V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige, veilige omgewing, uitstekend! Wat 'n lekker ervaring. Net om die see so naby te hê was wonderlik. Jy was wonderlik. Kan nie wag vir volgende geleentheid om te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Koel Seebries
Baie dankie Mornay, ons waardeer julle vriendelike, rustige verblyf by ons en julle is altyd weer welkom. Baie dankie, Amanda en Kobie van Koel Seebries.

Abrie P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly, sal beslis verblyf aanbeveel. Baie lekker gebly, baie mooi uitsig en rustig. Waarde vir geld en goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Koel Seebries
Baie dankie Abrie. Julle vriendskap beteken vir ons baie en julle is enige tyd weer baie welkom.

Elsie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige plek, met asemrowende uitkyk oor die see. Waarde vir jou geld. Alle geriewe beskikbaar en baie skoon en netjies. Was 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Koel Seebries
Baie dankie, Elsie King. Julle is enige tyd weer welkom.

Adéle V
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Heerlike rustige tydjie geniet. Met ope arms ontvang. Beskuit en koekies en melk in die koelkas was baie welkom. Ons het heerlik terugsit met die geselskap van die see in ons ore. Uitsig van die branders en dolfyne en bokkies wat kom kuier, altyd spesiaal. Eenheid is goed toegerus soos 'n vakansiehuis. Kombuis en badkamer klein, maar is skoon en netjies en het alles. TV het net Easiview. Pla nie juis, want ons kyk min TV op vakansie. Net terugvoer oor die strande. Moeilik bereikbaar na die storms. Trappe was herstel, maar weer beskadig. Ek kon glad nie by die sand uitkom nie. My dogter het die trappies van die eenheid af strand toe geklim, maar dit eindig nie op die sand nie. Sy is byna van die rotse afgeslaan. Hoop Danabaai munisipaliteit doen iets daaraan voor die kersseisoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Koel Seebries
Adéle baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor jul vakansieverblyf by ons, dit word opreg waardeer. Wat die trappe op die eerste en tweede strand aanbetref, die oseaan is onvoorspelbaar. Storms kom en gaan deur die jaar, so ook die trappe wat die munisipaliteit elke keer moet herstel na 'n storm. Daar is alreeds baie onkoste deur hul betaal, hul probeer hul bes, maar dit is die natuur wat sy gang gaan. Daar is gelukkig baie ander strande naby wat maklik toegang bied vir vakansiegangers.

Leonard W
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

'n Wonderlike tyd. Koel Seebries sal ons vir seker weer sien. Ons het werklik 'n fantastiese tyd gehad. Amanda was altyd beskikbaar om enige vrae of kwessies te beantwoord. Die uitsig vanaf die stoep is ongelooflik. Die fasiliteite in die woning is heeltemal voldoende. Ons het letterlik elke dag dolfyne gesien. Die enigste klein klagte is dat daar geen skaduwee (of veilige parkeerplek) vir my voertuig is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Koel Seebries
Leonard, baie dankie vir julle positiewe terugvoer na julle vakansie hier by ons woonstel. Dankbaar julle kon die dolfyne geniet en die pragtige uitsig vanaf die stoep. Ons besef julle gevoel rakende parkeering en werk daar aan. Julle was wonderlike gaste, en is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e0c86bf3906b01013a0ee175a52b147c9cbc736d552de7e059b881680e81bbca3c214990f27f17b884e1c4a892e7cefc303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 16 Nutans Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.205552722432 22.03713959135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang