Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koel Seebries

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Koel Seebries
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacques V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Awesome awesome.

Asemrowende uitsig. Ligging is die beste. Ingerig met als wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike bly. Sal definitief aanbeveel en enige tyd daar bly.

Koel Seebries se terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat julle vakansie by ons vakansiewoonstel was aangenaam en dat julle ons aanbeveel vir ander gaste. Dit is 'n pragtige uitsig en ons geniet dit elke dag.

Koel Seebries
Mornay V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay V

Rustige, veilige omgewing, uitstekend!

Wat 'n lekker ervaring. Net om die see so naby te hê was wonderlik. Jy was wonderlik. Kan nie wag vir volgende geleentheid om te kom nie.

Koel Seebries se terugvoer

Baie dankie Mornay, ons waardeer julle vriendelike, rustige verblyf by ons en julle is altyd weer welkom. Baie dankie, Amanda en Kobie van Koel Seebries.

Koel Seebries
Abrie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie P

Baie lekker gebly, sal beslis verblyf aanbeveel.

Baie lekker gebly, baie mooi uitsig en rustig. Waarde vir geld en goeie geriewe.

Koel Seebries se terugvoer

Baie dankie Abrie. Julle vriendskap beteken vir ons baie en julle is enige tyd weer baie welkom.

Koel Seebries
John K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Pragtige plek, met asemrowende uitkyk oor die see. Waarde vir jou geld.

Alle geriewe beskikbaar en baie skoon en netjies. Was 'n heerlike kuier.

Koel Seebries se terugvoer

Baie dankie, Elsie King. Julle is enige tyd weer welkom.

Koel Seebries
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e0c86bf3906b01013a0ee175a52b147c9cbc736d552de7e059b881680e81bbca3c214990f27f17b884e1c4a892e7cefc303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 16 Nutans Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.205552722432 22.03713959135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang