Koel Seebries
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Koel Seebries is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel met asemrowende see-uitsigte, geleë op die voorste ry van Danabaai se ongerepte strandfront. Bosbokke, steenbokke, fisante, tarentale en skilpaaie word gereeld in die oop erf gesien. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die see.
Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die onderste vlak van die gasheer se huis geleë en is geskik vir 5 mense. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die leefarea het 'n enkelbed vir 'n vyfde gas. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, braaipan, broodrooster en ketel. 'n Ontbythoekie met sitplek vir 3 mense is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike sitplek en 'n TV, en dit maak oop op 'n houtdek met sitplek buite en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Koel Seebries het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang