Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koemi Inn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Koemi Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marina C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C

Great value.

Great place. Clean and convenient. Good instructions and communication from host.

Yolanda S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

It's was a safe place to stay.

Had a lovely stay. Loved the welcome chocolates.

Vanessa W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W

Very comfortable.

We enjoyed our stay. However, the complimentary coffee supplied was not nice.

Marco J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco J

It was great.

It was great and I would recommend it for anyone.

Christo N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Dis 'n rustige area en alles wat ons nodig gehad het was daar.

Alles wat nodig is vir 'n oorslaap is daar.

Magdel F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magdel F

Ons het baie lekker gebly. Dis baie skoon, gerieflik ingerig en 'n rustige omgewing.

Ons het baie lekker gebly.

Tyron P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron P

Besonders goed. Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Karen P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Gerieflik, stil en netjies.

Dankie, Attie, vir die inloer om seker te maak als is reg. Sal enige tyd weer daar bly.

Lizelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Veilig.

Dit is die 2de keer dat ons hier oornag. Baie netjies met lieflike linne. Baie veilig vir ons en ons voertuig. Lekker naby OR Tambo. Dankie Attie, ons sal weer daar oornag.

Jesse N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse N

Baie netjies.

Baie lekker en rustig gewees. Sal definitief dit aanbeveel, naby die lughawe en veilig.

Antonette K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette K

Veilig, vriendelik en skoon. Rustig.

Kragvoorsiening tydens beurtkrag was fantasties. Goeie WiFi.

Melinda J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J

Alles perfek!

Sien sterre.

Hannes V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Dit was baie lekker.

Ons het dit vreeslik geniet en ons sal julle plek beslis aanbeveel vir ander mense. Baie dankie vir julle gasvryheid en julle sal ons beslis weer sien. Baie dankie.

Montell M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Montell M

Aangenaam.

Dit was 'n mooi plek, veilig en die eienaars was baie vriendelik en versorgd.

Lydia R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia R

Atie was good and humble - that's what we needed.

Koemi Inn is the best place and relaxing.

Beaulah M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah M

We had a pleasant stay.

The owner is very friendly, accommodating and willing to assist where he can. Our stay was very pleasant and we will definitely book next time.

Clinton L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton L

Friendly host willing to oblige. Well kept apartments. Homely feeling. 10 star.

A secure place I will definitely use again.

Suzaan R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan R

Aangenaam verras!

Die paaie na Koemi Inn is nou nie 5 standaard nie, maar die verblyf self is perfek, veral met die lughawe wat 'n klipgooi weg is. Dis so oulik ingerig en Attie is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal verseker weer daar tuisgaan.

Axel H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Axel H

Eenvoud en gerief.

Eienaar, Attie is baie vriendelk en behulpsaam. Blawwende honde, muskiete, ek kon nie die TV aanskakel nie.

Cyril N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril N

Rustig, veilig en puik.

Dankie aan die eienaars en personeel. Was baie rustig en veilig. Skoon en regtig netjies, en egte waarde vir geld. Sal beslis weer van hul diens gebruik maak. Baie dankie.

Jurie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie P

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Koemi Inn is baie goed geleë vir enige iemand wat OT toe gaan of vir besigheid sentraal wil wees tussen Johannesburg, die Oos-Rand, Pretoria, ens.

Pascalies R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pascalies R

Lovely place.

I was really impressed with the cleanliness of the place. It is well kept and very organised.

Karmi B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmi B

Fantasties in elke opsig.

Lekker ontbyt, buitengewoon gasvry, veilig, fantastiese waarde vir jou geld. Mense wat die ekstra myl gaan vir jou.

Vanessa C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Awesome and very friendly service.

Very happy with my stay.

Stephne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne M

Ons het plek gesoek naby O.R Thambo lughawe om te kan oornag.

Koemi Inn was ideaal. Die kamers is baie netjies en gerieflik gewees. Alles wat mens benodig was daar en jy voel ook baie veilig. Ek sal definitief Koemi Inn aanbeveel vir enigiemand wat opsoek is na 'n plek om te kan bly naby aan die lughawe. Alle geriewe is daar en die eienaars is baie vriendelik. Jou motor en jy is veilig.

Koemi Inn se terugvoer

Hi Stepne
Ek is so bly jy het jou kuiertjie by Koemi Inn geniet. Dankie vir die mooi aanbeveling.
Jy is altyd weer welkom. Gaste soos jy is net 'n plesier.
Groete, Attie.

Koemi Inn
Lizelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S

Baie veilig.

Die kamer is mooi met alles wat mens nodig het. Lieflike linne en handdoeke. Baie veilig met die toegangsbeheer. Lekker naby aan lughawe. Baie dankie, Attie, vir al jou kommunikasie en moeite, ons waardeer. Sien verseker weer!

Koemi Inn se terugvoer

Hi, julle positiewe terugvoering word opreg waardeer.
Julle bemoedig ons om nog harder te probeer on die verblyf aangenaam te maak.

Attie.

Koemi Inn
Nicolene V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Nice and quiet and safe.

Premises neat and tidy, we felt safe. We will definitely stay here again. Thank you Attie for your attentiveness.

Koemi Inn se terugvoer

Hi Nicolene,

Thank you very much. It was a pleasure hosting you.

Attie.

Koemi Inn
Vanaf R440
R440 R396
per nag (plek vir 2)
Vanaf R440
R440 R396
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carol Van Der Walt-straat 22, Edleen, Kemptonpark, 1625, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff2b7adbc39f58468628c680cfbcebb549ce44ecdc76f91006a6336aef86685007662bb9f818d1a9e541f57bbf142c75ff7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R440 nouVanaf R396 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 22 Carol Van Der Walt Edleen 1625 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.08757 28.20481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang