Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koetshuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Koetshuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerhard B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Ongelooflik mooi plek met baie vriendelike gasheer.

Baie lekker gebly. Uitstekende ligging.

Koetshuis se terugvoer

Hallo. Ek is bly julle het lekker gebly en hoop die troue was 'n groot fees. Ons sien uit om julle weer te host as julle in die Kaap is!

Koetshuis
Trudie L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie L

Ons was daar vir sport. Baie vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel.

10/10! By verre die netjiesste en lekkerste selfsorgeenheid. Die eienaars het uit hul pad gegaan vir ons. Ons sal definitief weer en weer hier gaan bly.

Koetshuis se terugvoer

Hallo Trudie. Dankie vir jou resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gebly het by ons en dat julle veilig tuis is. Ons verwelkom julle graag weer hier in die Paarl. Groete
Abe

Koetshuis
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 3, Paarl, Wes-Kaap, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA490a80d8fc76fa46d886567f9c0bb814ea66bd436daff9f9c388371aa5878111e673932c09927c010c373044163a3cdf9371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 3 High Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -33.744380351023 18.960590640475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang