Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koetshuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerhard B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ongelooflik mooi plek met baie vriendelike gasheer. Baie lekker gebly. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abe
Koetshuis
Hallo. Ek is bly julle het lekker gebly en hoop die troue was 'n groot fees. Ons sien uit om julle weer te host as julle in die Kaap is!

Trudie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons was daar vir sport. Baie vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. 10/10! By verre die netjiesste en lekkerste selfsorgeenheid. Die eienaars het uit hul pad gegaan vir ons. Ons sal definitief weer en weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abe
Koetshuis
Hallo Trudie. Dankie vir jou resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gebly het by ons en dat julle veilig tuis is. Ons verwelkom julle graag weer hier in die Paarl. Groete Abe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 3, Paarl, Wes-Kaap, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA490a80d8fc76fa46d886567f9c0bb814ea66bd436daff9f9c388371aa5878111e673932c09927c010c373044163a3cdf9371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 3 High Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -33.744380351023 18.960590640475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang