Koetshuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Abe Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Gerhard B - Sep 2024
Algehele gradering
Ongelooflik mooi plek met baie vriendelike gasheer.
Koetshuis se terugvoer
Hallo. Ek is bly julle het lekker gebly en hoop die troue was 'n groot fees. Ons sien uit om julle weer te host as julle in die Kaap is!
Trudie L - Aug 2024
Algehele gradering
Ons was daar vir sport. Baie vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel.
Koetshuis se terugvoer
Hallo Trudie. Dankie vir jou resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gebly het by ons en dat julle veilig tuis is. Ons verwelkom julle graag weer hier in die Paarl. Groete
Abe
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 3, Paarl, Wes-Kaap, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang