Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koetsiershuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveld-straat 15, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Koetsiershuis is 'n opgeknapte en moderne eenslaapkamerwoonstel in 'n historiese monument in die ou deel van Stellenbosch, en is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers, of ouers wat hul kinders besoek.

Die oopplan-woonstel is op die eerste verdieping geleë en word met trappe bereik en is dubbelglas om dit klankdig te maak. Die woonstel het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitkamer wat 'n TV met volledige DStv het. Die sitkamer maak oop op 'n balkon wat oor die dorp uitkyk. Onderdakparkeerplek word voorsien en die woonstel het 'n alarmstelsel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Koetsiershuis is 300 m vanaf die Eikestad Mall en 700 m vanaf die Universiteit Stellenbosch. Stellenbosch bied 'n verskeidenheid restaurante en wynlandgoedere en kelders, en doendinge in die area sluit bergfietsry, stap en voetslaan in. Gaste kan ook die Mooiberg Plaasstalletjie besoek waar gaste ook aarbeie kan pluk, The Giraffe House, Eagle Encounters South Africa, Jonkershoek Natuurreservaat, en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cila Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ryneveld-straat 15, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koetsiershuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveld-straat 15, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGkyxfdKEiuHtkhAn9W6ukhDfLvemyrXvW8amE6I1b4w5jImqMU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 15 Ryneveld Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.937445335826 18.862809240818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang