Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koffer en Katel

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elsebie H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Stil, privaat en baie lekker. Sal beslis weer daar oornag. Louise was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ndhuvazi Witness K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Peaceful and very friendly. The place was awesome. It was clean and had everything we needed for a quiet weekend away. The manager was very friendly, and she even went the extra mile to accommodate us. Best hospitality and service ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Koffer en Katel
Thank you so much for making use of our accommodation. It was a pleasure in hosting you. Hope to see you soon.

Jaun B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig en netjies. Baie goeie diens, geleë naby aan klomp aktiwiteite. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustig, skoon, goed ingerig en vriendelike personeel. Baie rustig, skoon en vriendelike personeel. Kyk dalk net na die kopkussings, bietjie hard. Dalk 'n harder en sagter opsie vir gaste bied asb. Daai tortelduiwe kort 'n medalje of elke dag krummels/saad; hulle skep die lieflikste atmosfeer. Baie dankie, ons sal met graagte weer by julle aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Koffer en Katel
Baie dankie vir julle kuier. Sal beslis julle aanbeveling oor kussings in ag neem. Groete Louise

Jaco B
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daarna toe gaan. Skoon en baie netjies, baie vriendelikke mense wat my ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Friendly and welcoming. Perfect and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Net oornag. Eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Louise
Koffer en Katel
Baie dankie Tersia, vir julle oorbly. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Selma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Gehalteverblyf. Baie dankie vir die verblyf wat julle bied. Dit is lekker om in 'n plek in te stap en dit is so skoon en netjies. Daar is ook alles wat mens kan nodig kry. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Goeie ligging tussen Roodepoort en Randfontein. Vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minharda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ek en my man het verskriklik lekker gebly in hierdie eenheid. Dit was netjies. Ek kon my worshondjie saamvat. Hy het te lekker rondgeloop in die ruim tuin area. Regte plaasopset met ganse en hoenders. Te lekker, ek het regtig tuis gevoel. Louise, die gasvrou, is baie vriendelik en hulpvaardig. Al wat gekort het is 'n hangrakkie in die stort om alles op te pak. Beddegoed en handdoeke was heerlik vars en het lekker geruik. Hulle het elke dag baie mooi skoon gemaak en die eenheid was altyd lekker skoon. Lekker gebly, sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e9bc0805363183efad79970445b58a0de3fe656de15bb3212c9a309db61096f8b0e129e5a34b51c2d4710feaafa728fd3a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 Engelbrecht Street Oatlands 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.097065068155 27.739337016427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang