Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koffer en Katel

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koffer en Katel is in Krugersdorp geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkelsentrums, restaurante, skole en hospitale. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede en 'n gastekamer.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 'n slaapkamer wat met 2 driekwartbeddens ingerig is en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, gasoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dié eenheid het ook 'n TV met Netflix en 2 gemaklike stoele.

Die gastekamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n sitkamer, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix in.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elsebie H
Besigheidsreis
5.0
Stil, privaat en baie lekker. Sal beslis weer daar oornag. Louise was baie gasvry.
Des 2023
Ndhuvazi Witness K
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and very friendly. The place was awesome. It was clean and had everything we needed for a quiet weekend away. The manager was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Jaun B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en netjies. Baie goeie diens, geleë naby aan klomp aktiwiteite. Waarde vir geld.
Jul 2023
Jaco B
5.0
Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daarna toe gaan. Skoon en baie netjies, baie vriendelikke mense wat my ontvang het.
Apr 2023
Thabo M
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly and welcoming. Perfect and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Koffer en Katel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e9bc0805363183efad79970445b58a0de3fe656de15bb3212c9a309db61096f8b0e129e5a34b51c2d4710feaafa728fd3a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 Engelbrecht Street Oatlands 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.097065068155 27.739337016427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang