Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kogman & Keisie Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Almarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar oornag. Baie interessant en mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Mooi omgewing. Parkering nie by eenhede nie. Toegang is bietjie beknop. Eenheid was egter lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Heerlike rustige en aangename kuier. Baie lekker ontbyt. Gastehuis teen die berg maar tog in die dorp. Joy het ons baie welkom laat voel. Montagu is een van die mooiste, skoonste dorpe in die land. Baie stap en draf plek, fietsry roetes en pragtige bergpasse om te ry. Die dorp self is asemrowend. 22 Church Street 'n moet om te gaan eet. Uitstekende kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
1 nag
4.8
Mei 2021

Spyt ek het net een aand geboek! Wat 'n besonderse plekkie op 'n besonderse dorpie! Die geriewe is selfs beter as die wat ek al in sekere 5-ster verblyfeenhede beleef het. 'n Warm verwelkoming deur Tannie Joy het dit laat voel asof ek by familie op die plaas kom kuier het, jy voel onmiddelik tuis en jy het die vryheid om die hele plaas te verken. In 'n lêertjie in jou kamer is daar 'n goudmyn van inligting oor die boerdery, die dorpie se geskiedenis en 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing. As ek dit als vooraf geweet het, het ek vir langer as een aand geboek. Ek sal julle beslis aan almal aanbeveel wat van plan is om deur Montagu te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2021

Mooi kamers, onnet tuine en plaaswerf. Die kamers is netjies, en die diens is goed. Die tuine en plaaswerf is net regtig onnet. Ek verstaan dat dit 'n organiese plaas is, maar hulle kan regtig netjies maak en die gras sny etc. 'n Mens verwag dit van 'n gastehuis wat meer as R900 per persoon per nag vra. Ek verstaan ook nie die doel van die braai op die patio, as daar geen braaigereedskap is nie. Nêrens op die webwerf noem hulle dat hulle so naby die hoofpad is nie - 'n mens verwag dat as jy vir premiumverblyf betaal en die milieu geskep word van 'n reservaat en organiese plaas, dat daar nie 'n "road noise" sal wees nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kate H
Kort verblyf
2.8
Apr 2021

Memorable with a twist. Enjoyed the stay generally, but noisy as close to R62. Lovely room and dining area. Great breakfast. Can see the place is slowly evolving. A little overpriced for what was on offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bruce B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2021

Oversold and under delivered. Images advertised are way better than in real life. The location highlights the beautiful mountain backdrop but neglects to inform of the national road directly adjoining the property. Road noise was a detractor. The rooms are of a good standard but the rest of the farm is untidy and unkept as though the owners had lost interest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ingrid C
Kort verblyf
4.8
Okt 2019

Totale genot en rustigheid. Luuks, baie skoon en gasvryheid van hoogste gehalte. Personeel baie vriendelik en ontbyt met smaak voorberei en voorgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
Kogman & Keisie Guest Farm
Beste Ingrid, Dankie vir jul terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet en kon lekker rus. Ons hoop om julle weer hier te kan ontvang. Groete Kogman en Keisie Span

Bartho S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2019

Excellent. Uitstekende fasiliteit, daar word aan alle detail aandag gegee.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petrus
Kogman & Keisie Guest Farm
Dankie Bartho vir die goeie gradering van ons gaste plaas. Ons is bly dat julle die tyd hier geniet het. Kom gerus weer. Die Kogman en Keisie Span.

Francois R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Heerlike verblyf in pragtige omgewing. Kogman & Keisie se kamers is baie stylvol en gerieflik. Die eienaars en personeel is vriendelik en help graag met inligting oor die omgewing. 'n Heerlike ontbyt word bedien op 'n stoep met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrus
Kogman & Keisie Guest Farm
Geagte Francois, Jou terugvoer word hoog op die prys gestel, dankie. Ons is verheug dat julle, julle tydjie hier saam met ons geniet het. Hoop om julle in die toekoms weer te sien. Die Kogman en Keisie Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petrus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 2, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNDU2NDNkLWJmMzktNDllNC04MDI2LTBmMWFhNWQxMWMxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 2 Kloof Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.791529488712 20.106647337295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang