Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holiday On The Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Holiday On The Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Francois F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Mens kry als wat mens nodig het.

Woonstel is baie netjies, gerieflik en op 'n goeie area, of dit vir besigheid of plesier is.

Blythe C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blythe C

Great stay!!

Myself and my hubby visited this place and it was so clean and the lady who opened the place for us was so friendly and we just loved staying here as it was close to everything and we could just walk and leave our car. We are definitely going again. Thank you it was great!

Jaco V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Dit was 'n wonderlike huweliksherdenking.

Dit was baie goed om daar te kon bly.

Ab V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ab V

Lekker.

Lekker gebly. Eienaar was bereid om ekstra moeite met TV te doen. Sal weer daar bly.

Pauline K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline K

Baie netjiese plekkie.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad, plek baie netjies en skoon sal enigeen aanbeveel om daar te gaan oorbly.

Phyzull F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phyzull F

Perfekte woning vir twee.

Hierdie woonstel is baie mooi, skoon, volledig gemeubeleer, stil area en perfek vir twee persone! 10/10.

Kobus K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Was perfek geleë en alles wat ons nodig gehad het.

Dit is 'n heerlike kompakte, skoon met geen nonsens woonstel vir twee mense met alles wat jy nodig het. Die eienaar is baie bedagsaam en ingestel op besoekers. Die ligging is perfek.

Carmen B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike naweek. Die mense was baie vriendelik en ons het ons tydjie daar geniet. Baie rustig en dis lekker om in die aand of vroeg-oggend te gaan stap by die see.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 173, Koh-i-Noor 15, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACDQ18oHhbTUSa2NufuRTAiMfGV9zy84pNh43MzjYXfJvvqhzKx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 173 Beach Road Koh-i-Noor 15 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.112521 18.82273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang