Kohandè Glamping
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Desire Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 264
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Vanessa M - Jul 2024
Algehele gradering
Kohande is so therapeutic.
Adri S - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekend en sal vir seker weer gaan.
Wollie W - Jun 2024
Algehele gradering
Die hottub was fanatasties, selfs in die reen. Tent is netjies en skoon. Heerlik.
Pieter T - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike wegbreek vir 'n paartjie.
Pieter V - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties, uitstekend. Die hot-tub is 'n wenner. Die tent is behoorlik toegerus.
Lees meerEduan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Very nice!
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en privaat. Baie ontspanne - ideaal vir couples.
Lizelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Diana W - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspannend asemrowend.
Karine V - Mei 2024
Algehele gradering
Ideaal vir 'n romantiese wegbreek.
Matt V - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasmagoriese stilte met net die natuur se roep.
Theunis D - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome!
Bianca D - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Chantell F - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Kohandè Glamping se terugvoer
Die hot tub word elke keer gewas en met skoon water gevul. Ongelukkig is dit hoog somer, en muskiete is orals. Indien julle ons dadelik laat weet het, het ons die hot tub onmiddelik weer leeggemaak en die larwes sodoende uitgewas. Ek sal jou ook 'n privaat boodskap stuur omdat ons glad nie bewus was van die probleem nie.
Nogmaals, jammer.
Lourens C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees en dis 'n baie rustige plek.
Kohandè Glamping se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier. Jammer vir die administratiewe fout vir tent Ferox. Die ander gaste was by Marlothii geboek, maar het amper by Ferox ingeboek. Gelukkig kon ons dit vinnig uitsorteer en almal het 'n heerlike verblyf geniet by Kohande Glamping.
Louan V - Aug 2024
Algehele gradering
Bosveld Terapie.
Franco S - Aug 2024
Algehele gradering
Nie tevrede met die plek nie.
Karen P - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Gerinda L - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Marius B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker om die stilte en natuur te ervaar terwyl jy in die water le en sterre kyk.
Bets P - Okt 2023
Algehele gradering
Wegbreek in die bos.
Lees meerKohandè Glamping se terugvoer
Altyd lekker om posetiewe terugvoer van ons kliente te kry, hoop ons sien jul gou weer.
Muriel W - Okt 2023
Algehele gradering
A beautiful gem in Cullinan.
Joani V - Okt 2023
Algehele gradering
Puik romantiese wegbreek.
Kohandè Glamping se terugvoer
Baie dankie, ons wardeer ons kliente so baie.
Wendy V - Jul 2023
Algehele gradering
Weekend break.
Riaan C - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Morné S - Jun 2023
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Tjaard D - Apr 2023
Algehele gradering
Of top quality.
Lees meerKohandè Glamping se terugvoer
Thank you for the nice review, we appreciate it.
Always our pleasure to accommodate you.
Ilze K - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Craig J - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent.
Mathys Johannes V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig en stil.
Kohandè Glamping se terugvoer
Ja, dit is beslis baie rustig en stil by Kohande. Dankie vir die terugvoer.
Ona sal beslis in die toekoms hout te koop aanbied, daar is ysbakkies in elke vrieskas vir gebruik indien verkies.
Bosveld en Natuurskoon bly maar n bonus en warm weer is altyd welkom, daar is heerlike bome in die onmiddelike omgewing wat gedurende die dag wel skaduweekolle gee.
Chris R - Jul 2023
Algehele gradering
Puik, baie dankie.
Johan L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Ferdie S - Apr 2023
Algehele gradering
Was rustig en privaat.
Tinka G - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en stil, luuks, maar die bed se matras voel 'deurgelê' en kan asb. vervang word.
Kohandè Glamping se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons vervang al 3 die tente se beddens in Januarie 2024. Beplan ook om afdakke vir die karre op te sit. Hoop om jou gou weer te sien.
Glenda C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig. Beslis glamping waardig.
Irene L - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful and relaxing, close to nature. Well equipped.
Kohandè Glamping se terugvoer
Thank you, hope we see you again.
Johein O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Tarryn R - Jul 2023
Algehele gradering
A lovely break for those looking to rest and recuperate.
Debbie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful and rest for your soul.
Robert T - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Monique A - Aug 2023
Algehele gradering
Quick city break away.
Willem N - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker vinnige wegbreek in die bos.
Nico M - Okt 2022
Algehele gradering
Dit voel of ons in twee dae vir twee maande op vakansie was!
Melanie D - Okt 2022
Algehele gradering
Restful and peaceful.
Tobias S - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Kohandè Glamping se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons sal graag wil weet na watter items verwys jy, sodat ons dit kan regstel.
Ons stuur wel 'n inventaris lys met bevestiging via e-pos. Alles in die eenheid is wel daar aangedui.
Corne O - Aug 2022
Algehele gradering
Private and romantic.
Kohandè Glamping se terugvoer
Thanks, enjoy your Glamping journey!
Charlene V - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie rustig en beslis die moeite werd.
Tonya P - Jul 2022
Algehele gradering
Kohande is an amazing venue.
Herman S - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties, in die bosveld, stil en baie netjies met alles wat jy nodig het.
Stephan S - Jul 2022
Algehele gradering
Puik atmosfeer! Pragtig en gerieflik!
Zelda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en rustig.
Anton D - Mei 2022
Algehele gradering
Rustigheid, vryheid, lief vir diere en hulle naggeluide.
Terri-ann D - Apr 2022
Algehele gradering
Blissful escape from city life.
Lees meerRiaan R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike tente. Baie rustig.
Lana L - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige en ontspanne plek.
Hilary J - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Lees meerKohandè Glamping se terugvoer
Baie dankie, ons is bly jul het heerlik gekuier.
Albert B - Feb 2022
Algehele gradering
Beste plek vir paartjies.
Zuretha B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig, omring deur natuur, sterre en stilte!
Corne L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Goed ingerig. Uitstekende diens.
Angela B - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect for a quick weekend away.
Marietjie H - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese tydjie in die bos.
Annelie P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon, baie netjies en baie gerieflik.
Pieter B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was regtig awesome!
Antionette O - Sep 2022
Algehele gradering
Sewe wonderlike nagte in natuur.
Kohandè Glamping se terugvoer
Baie dankie ook vir jul, alles is so skoon en netjies agtergelaat.
Chris V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustigheid.
Christiaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Kohandè Glamping se terugvoer
Baie dankie, ek sal vir Lucas die boodskap oordra.
Ek hoop ons sien jul gou weer.
Riana J - Feb 2022
Algehele gradering
Die bos is waar my siel rus en Kohande het nie teleurgestel nie.
Kohandè Glamping se terugvoer
Sielerus en Salig, baie dankie vir die mooi woorde.
Jenni E - Aug 2022
Algehele gradering
It was a very pleasant much needed rest.
Henry M - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, natuurskoon.
Johan B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Martin B - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig met niks anders as die natuur en die se geluide.
Shaney V - Nov 2022
Algehele gradering
Romanties en ontspanned.
William R - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant and the site was very clean and quiet all day.
Kohandè Glamping se terugvoer
Yes, we all do struggle with the cellphone signals since loadshedding, they say the tower batteries is the problem.
I am glad you did enjoy your stay.
Ursula H - Des 2022
Algehele gradering
Unieke Ervaring.
Lees meerElloise R - Sep 2022
Algehele gradering
5 uit 10.
Kohandè Glamping se terugvoer
Ek is so jammer dat jul 'n onaangename kuier gehad het.
Die kombuis krane word gebruik vir drink water asook om skottelgoed mee te was en te kook, die buitekraan met sy tuinslang aan is slegs vir tuin doeleindes.
Die kragpunte werk, ons het dit getoets, ek was glad nie bewus van die ligte nie, maar sal dit vervang.
Elke tent is wel privaat met sy eie patio asook braai boma met afskorting rondom.
Jul is ongelukkig die eerste kliente wat kla oor die privaatheid in 14 jaar.
Uitboek tyd is 11:00 soos per WhatsApp gereel, ek moes vra of jul beplan vir 11:00 of vroeer om uit te boek omrede ons ook ons reelings moet doen vir die skoonmaak en opruim. Daar was nooit gevra of gese dat jul voor die tyd moes uitboek nie, was slegs 'n gewone vraag vir uitboek tyd bevestiging.
Jammer nogmaals, dat jul 'n slegte ondervinding gehad het.
Loraine B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, stil.
Sonja B - Okt 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Karlien N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie oulike wegbreek plekkie as jy net wil rus.
Kohandè Glamping se terugvoer
Dankie Karlien, ongelukkig hantaaf al die gaste nie 100% ons versoeke nie.
Ons poog regtig om die atmosfeer rustig te hou, heerlik in die bos.
Gert L - Des 2021
Algehele gradering
Awesome!
Clare E - Des 2021
Algehele gradering
Disconnected from the world to stay in peace!
Letitia B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Daleen S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike bosveldkuier
Saartjie A - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Marique S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Emma O - Nov 2021
Algehele gradering
A perfect long weekend.
Mandie J - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, stunning mense. Beste wittebrood-plek ooi!
Rochelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike romantiese wegbreek in die bos.
Anriette C - Okt 2021
Algehele gradering
Puik
Irene W - Aug 2021
Algehele gradering
Extremely clean, tranquil and provides everything required.
Marnel S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Jessica K - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Lodene H - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Erene R - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en lekker!
Venessa B - Mrt 2021
Algehele gradering
Calm and relaxing.
Julie B - Jan 2021
Algehele gradering
Peaceful and private.
Elmarie E - Des 2021
Algehele gradering
Rustige skep-asem-wegbrekie.
Petra K - Nov 2021
Algehele gradering
Ontspannend, rustig, awesome!
Tarryn M - Okt 2021
Algehele gradering
Breathtaking in the bush. Waking up and sleeping with the bush, animal sounds, lions in distance! Having tea, coffee, juice away from city noise, so tranquil and beautiful!
Yolandi S - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig met die mooiste natuurgeluide.
Ryno G - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties-mooi. Rustigheid wat mens net benodig.
Joey O - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en in al ons behoeftes voorsien.
Julia H - Feb 2021
Algehele gradering
Absolutely stunning, the accommodation was lovely and comfortable, has a beautiful swimming pool.
Weich H - Feb 2021
Algehele gradering
Perfekte plek om weg te breek van die gejaag.
Sean K - Feb 2021
Algehele gradering
Peaceful bush experience.
Jg H - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike rustige natuur met alles wat nodig is.
Jacques D - Des 2021
Algehele gradering
Rustig
Chané V - Des 2021
Algehele gradering
Ontspannend.
Wicus B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, het die rustigheid baie geniet.
Yolandi S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier - baie gasvry ontvang.
Elsabe H - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing, ideale wegbreek.
Pamela D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig, waarde vir geld.
Leslie M - Jul 2021
Algehele gradering
Very peaceful, clean and complete. Will go again.
Luanda V - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie rustige wegbreekplekkie.
Jarine W - Jan 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Judy V - Apr 2021
Algehele gradering
It was a pleasant weekend with no problems.
Louise V - Jan 2021
Algehele gradering
Plek waar ek tot rustigheid kom.
Jacques D - Jul 2021
Algehele gradering
It was an experience to hear the lions during the night and early morning.
June F - Des 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik
Susan H - Des 2020
Algehele gradering
Stilte en rus, tog alles wat jy nodig het, want tente is baie goed toegerus.
Anneline L - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike naweek wegbreek nie ver uit die stad.
Carmen B - Des 2020
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek naweek om te rus in die mooiste natuurskoonheid.
Anchane C - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreeknaweek.
Lesley C - Nov 2020
Algehele gradering
Really nice and peaceful.
Stephan C - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Renier V - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent setup
Gail H - Okt 2020
Algehele gradering
Many times over a place to return to.
Clarissa C - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek waar mens kan afskakel en herlaai.
Lees meerSuane B - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig.
Leandri V - Aug 2020
Algehele gradering
Blissfull.
Rita M - Feb 2020
Algehele gradering
Die mooiste plek ooit, kan dit enige tyd aanbeveel.
Stephan C - Jan 2020
Algehele gradering
Was 'n rustige en welverdiende belewenis.
Kohandè Glamping se terugvoer
Baie dankie Stephan. Ons waardeer jou positiewe kommentaar. Groete
Vania R - Des 2020
Algehele gradering
It was fantastic!
Cherise N - Okt 2020
Algehele gradering
Comfortable glamping away in the bush.
Melissa G - Nov 2020
Algehele gradering
Idillies met ‘n paar kinkels.
Lees meerAndre D - Nov 2020
Algehele gradering
A good place to relax and recharge.
Lees meerMark Y - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect location for a quiet weekend away.
Nick B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Veronica B - Aug 2020
Algehele gradering
Bosveld stilte naby die stad.
Kohandè Glamping se terugvoer
Each tent has its own boma braai as seen in the photos.
Martie S - Sep 2019
Algehele gradering
Alles waarna ons uitgesien het.
Jackie D - Sep 2019
Algehele gradering
Die perfekte plek om batterye te herlaai.
Megan B - Aug 2019
Algehele gradering
Brilliant place to recoup for a few days from our busy lives. Surrounded by nature. The place is very clean and the owner is very friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Briljante plek om 'n paar dae van ons besige lewens tot verhaal te kom. Omring deur die natuur. Die plek is baie skoon en die eienaar is baie vriendelik.
Dit is die tweede keer wat ek hier kuier en sal weer gaan. Baie naby Pretoria vir 'n kort wegbreek/ Mooi omgewing met die bos, voëls en diere. Het die kort stappies geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petro H - Aug 2019
Algehele gradering
Stukkie juweel.
Sandra R - Jul 2019
Algehele gradering
Sielerus en vrede.
Joshua O - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker wegbreekplek van die besige stad af en nie te ver nie.
Debbie O - Jun 2019
Algehele gradering
We had a fantastic, restful stay at Kohande. Everything you need is there.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n fantastiese, rustige verblyf in Kohande gehad. Alles wat jy nodig het is daar.
Beste manier om jou tyd in die bos te spandeer met die luukshede van alles wat jy nodig het en 'n goeie kamer. Alles was skoon en aantreklik. Lieflike wandelroetes, pragtige swembad en braai-areas. Dit is die moeite werd om die watergat van tyd tot tyd te toets. Baie diere en voëllewe om te sien. So naby Pretoria is tog so versteek en rustig. Jy kan die leeus vroegoggend hoor brul en jakkalse in die nag. Dankie Dirk en span. Ons sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henriette A - Mei 2019
Algehele gradering
Stunning!
Chadia D - Mei 2019
Algehele gradering
Relaxing and a good break away from the city.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspanne en goeie wegbreek uit die stad.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shelley C - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderfully peaceful.
Carien H - Apr 2019
Algehele gradering
Was 'n verskriklike lekker naweek weg!
Elaine T - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike naweek.
Lees meerSindy H - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik, rustig en asemrowend.
Marelise D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek as jy rustigheid in gedagte het.
Madelein P - Feb 2019
Algehele gradering
Worth money spent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die geld werd.
Vriendelike diens. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en wil graag vir Kohandè dankie sê vir die naweek wat wonders vir ons as 'n paartjie gedoen het. Ons sal jou beslis weer sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Juan A - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Jandre S - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding om leeus se brul te hoor van 4 uur die oggend tot 8uur.
Sam B - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige wegbreek vir die naweek.
Lees meerMariette V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Hannes B - Des 2019
Algehele gradering
Ontstellend.
Kohandè Glamping se terugvoer
Ons is jammer oor die voorval en vra om verskoning. Die eienaars van die honde was met vakansie en dit het veroorsaak dat die diere meer onrustig was. Die area waar hulle aangehou word is omhein en die 2 honde het op ‘n manier uitgekom. Die heinings is in proses om opgegradeer te word om soortgelyke insidente te voorkom.
Vriendelike groete
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Francois B - Des 2018
Algehele gradering
'n Ongelooflike rustige atmosfeer, gemaklik ingerig en waardeer die privaatheid met uitmuntende uitsig oor bos.
Andre M - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut pragtig.
Cornelia H - Des 2018
Algehele gradering
Totaal en al peaceful en kalmerend.
Lindi P - Des 2018
Algehele gradering
Besonders lekker.
Melissa J - Des 2018
Algehele gradering
Ons was verras met die instandhouding en netheid van die plek.
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Anine S - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerigte akkommodasie.
Kobus V - Des 2018
Algehele gradering
Puik baie dankie, lekker om in die stilte uit te rus en ontspan.
Lees meerPieter L - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ilze G - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige, skoon verblyf, net wat die moeë stadsiel nodig gehad het.
Jenny T - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Minette G - Aug 2018
Algehele gradering
Stil en rus vir die siel!
Lynn G - Jun 2018
Algehele gradering
Serenity, solitude and stars with a few howls from the jakkals in the mix.
Tobie B - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlike plek. Sal vir seker dit aanbeveel.
Rita D - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Pieter V - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik, rustigheid en gasvryheid, alles net die beste.
El K - Apr 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n blaaskans, teen 'n uitstekende prys.
Mariette V - Feb 2018
Algehele gradering
Absoluut great!
Paul V - Nov 2018
Algehele gradering
Die plek om te wees vir 'n rustige, stil wegbreek van die stad se gedruis.
Nita C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en baie netjies. Sal vir seker weer gaan.
Elrien S - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing.
Hansie J - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Annelien H - Jun 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Janet C - Feb 2018
Algehele gradering
As jy wil wegkom van geraas, telefone, geroesemoes van elke dag se gejaag na wind en net wil rustig raak en ontspan, dit is die plek om te wees.
Francois R - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Janice H - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik luukse kampgevoel.
Pierre V - Okt 2018
Algehele gradering
Die beste uitrus bederf in die bos!
Evert H - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie ontvangs, en baie rustige mooi tenthuis.
Gerhard E - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, veilig en goed toegerus.
Werner V - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, tent goed uit gelê, rustig en stil area.
Stefan F - Feb 2018
Algehele gradering
Al ons verwagtinge was oortref.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Carissa E - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Magda V - Des 2017
Algehele gradering
Stunning peaceful setting - we will be back again.
Freek N - Nov 2017
Algehele gradering
Ongelooflik skoon en netjies
Kohandè Glamping se terugvoer
Beste Freek,
Baie dankie, dit word waardeer.
Groete,
Dirk
Chris En Trudie G - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het 'n ongelooflike lekker naweek by Kohandè gehad. Wow!
Lees meerKohandè Glamping se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige, positiewe kommentaar. Ons waardeer dit opreg.Groete. Dirk Botes
Ronel P - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, maklik bekombaar, aangenaam en baie nice.
Kohandè Glamping se terugvoer
Baie dankie Ronel. Dit word waardeer. Groete
Deidré W - Okt 2017
Algehele gradering
Watter ongelooflike ervaring, 'n plek waar jou siel kan rus en jou batterye kan herlaai.
Lees meerKohandè Glamping se terugvoer
Hallo Deidré,
Baie dankie vir jou baie positiewe kommentaar. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Theana S - Sep 2017
Algehele gradering
Kohande was the perfect place to get the rest we needed.
Surene T - Sep 2017
Algehele gradering
Net die rus wat mens nodig het.
Kohandè Glamping se terugvoer
Goeiedag Surene,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons waardeer dit. Hoop ons sien julle gou weer met die familie.
Angeline P - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome.
Kohandè Glamping se terugvoer
Môre Stephan
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar.
Alda V - Aug 2017
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het om lekker te rus.
Kohandè Glamping se terugvoer
Baie dankie vir die goeie kommentaar, ons waardeer dit baie.
Groete,
Kohande - bestuur
Janine V - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige plek.
Dalene S - Jan 2017
Algehele gradering
Skitterend! Superskoon, netjies en volledig toegerus.
Amori B - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike naweekwegbreek. Rustig, pragtige omgewing en gemaklikke verblyf.
Thinus N - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Gerrit P - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Elsabe H - Aug 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam het verblyf geniet netjies en versorg.
Sandra L - Jul 2017
Algehele gradering
Kamp in styl, sonder om te kamp!
Kohandè Glamping se terugvoer
Beste Sandra,
Baie dankie vir die goeie kommentaar, ons waardeer dit baie.
Groete,
Kohande - bestuur
Kirsty J - Nov 2017
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Riaan O - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon en netjies.
Ivan G - Des 2017
Algehele gradering
A relaxing break from the rat race!
Marius B - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig in die natuur, sielskos.
Danique K - Des 2017
Algehele gradering
Does not reach the standards of a luxury tent.
Lees meerAltus V - Sep 2017
Algehele gradering
Ek het meer verwag.
Lees meerSunel B - Des 2016
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Corlia M - Des 2016
Algehele gradering
Dit was baie mooi, netjies, rustig en baie skoon.
Kallie E - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustige omgewing. Baie skoon en netjies!
Katinka J - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Qwie K - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker rustig, perfek om uit die gewoel uit weg te kom.
Lees meerHettie F - Apr 2016
Algehele gradering
Kohande was meer as wat ek verwag het.
Anton F - Jan 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek saam met my verloofde.
Lees meerSean R - Jan 2016
Algehele gradering
Great place.
Elne V - Aug 2016
Algehele gradering
Goeie diens en pragtige plekkie in die natuur.
Carol B - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Wynand D - Apr 2016
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
Amanda J - Sep 2016
Algehele gradering
Ontspanne en rustige verblyf.
Estelle S - Des 2015
Algehele gradering
Balsem vir die siel!
Lees meerMarie D - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was uiters lekker!
Vickie B - Mei 2015
Algehele gradering
100% the perfect bush weekend getaway.
Lees meerLeanne V - Mrt 2015
Algehele gradering
Die luukse tent was baie skoon en netjies en alles daar wat jy nodig het!
Erika V - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly, rus vir die siel!
Johann E - Apr 2015
Algehele gradering
Baie rustig en 'n lekker manier om net af te sluit.
Hendrikus N - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantasties. Gemaklike en rustige naweek.
Francois R - Jan 2015
Algehele gradering
Lekkerste naweek!
Stella D - Nov 2015
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend!
Lees meerMarilize L - Sep 2015
Algehele gradering
Baie rustig en netjies!
Richart V - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik en rustig met als wat nodig is om die siel te herstel.
Pieter V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie rustig en goed ingerig.
Lena B - Nov 2014
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en al die reëls baie professioneel aan ons verduidelik.
Corne M - Nov 2014
Algehele gradering
Peace & quiet!
John C - Aug 2014
Algehele gradering
Ons sal dit weer doen!
Ilze J - Aug 2014
Algehele gradering
Wow, fantasties!
Michiel M - Jul 2014
Algehele gradering
'n Paradys in die bos!
Margaret R - Mrt 2014
Algehele gradering
Awesome!
Johan B - Des 2014
Algehele gradering
Value for money!
Niel K - Okt 2014
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig met alles wat nodig is vir 'n spesiale ervaring met my vrou!
Eugene J - Sep 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam. Rustig met die nodige geriewe Net jammer dit is so droog. Sal weer gaan.
Ina G - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was baie rustig en heerlik aangenaam!
Irma D - Des 2014
Algehele gradering
Dit was die ontspannendste naweek ooit - die beste!
Bernadine S - Okt 2014
Algehele gradering
Baie rustig!
Willem H - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Gerty P - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was net die rus en stilte wat ons nodig gehad het na die besige lewe in die stad.
Gerda G - Sep 2014
Algehele gradering
Rustig en stil.
Hermanus A - Apr 2014
Algehele gradering
Baie goed, netjies en skoon.
Vicky M - Mrt 2014
Algehele gradering
Rustig, baie lekker.
Ian C - Mrt 2014
Algehele gradering
Rustig.
Aletta B - Des 2013
Algehele gradering
Baie rustig.
Piet & Erica B - Nov 2013
Algehele gradering
Blissful luxury and comfort in the bushveld!
Renette R - Nov 2013
Algehele gradering
Rustig.
Renee O - Nov 2013
Algehele gradering
Pragtige omgewing en rustige 5-ster verblyf!
Darryl T - Nov 2013
Algehele gradering
Peaceful, tranquil and beautiful!
Jaco V - Okt 2013
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en puik akkommodasie.
Anel B - Des 2013
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese opset waar mens net kan ontspan.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 42 Leeuwkloof, De Wagensdrift, 25 km vanaf Cullinan, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang