Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kohandè Glamping

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 264 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Vanessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kohande is so therapeutic. This was an extraordinary stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend en sal vir seker weer gaan. Verblyf was uitstekend. Skoon, netjies en volledig toegerus. Net ongelukkig geen wild gesien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wollie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die hottub was fanatasties, selfs in die reen. Tent is netjies en skoon. Heerlik. Dit was 'n baie aangename verblyf. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike wegbreek vir 'n paartjie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties, uitstekend. Die hot-tub is 'n wenner. Die tent is behoorlik toegerus. Uitstekende akkommodasie met die beste geriewe. Daar het niks ontbreek nie, van vuurmaakhout tot aanstekers, van speserye tot skottelgoedseep, van selfoonladers tot 'n sonsambreel, alles was daar. Ons het soos konings gebly en heerlik gerus. Die beddegoed is van goeie kwaliteit met snoesige komberse. Ons het al die pad-aanwysigings, inventaris en die gebruik van die hot-tub voor die tyd ontvang en dit het baie gehelp. Minder as 'n uur se ry van Pretoria en dis heerlik stil daar. Ons sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very nice! Absolutely great place for a nice getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en privaat. Baie ontspanne - ideaal vir couples. Ideale wegbreek in die natuur, maar met die nodige luuksheid. Absoluut die moeite werd. Alles was netjies en skoon. Die kol kol hot tub was die hoogtepunt. Dankie dat ons selfs later die middag eers kon uitcheck. Baie privaat. Stil en rustig met net die voël- en dieregeluide. Baie privaat. Dankie, ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ontspannend en rustig. Ons het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het om te ontspan en weg te breek. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ontspannend asemrowend. Ons was aangenaam verras met die luukse eenheid en het heerlik ontspan in die wood fired hottub in die natuur. Die bed en beddegoed is van hoë kwaliteit in die goed uitgelê eenheid. Ons het die tyd terdeë geniet en sal beslis Kohandè Glamping weer wil besoek. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karine V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Ons het baie lekker ontspan. Die bed en beddegoed was van topgehalte. Die gasvrou was self so gaaf om vir my 'n swembroek te leen aangesien ek myne by die huis vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 264

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 42 Leeuwkloof, De Wagensdrift, 25 km vanaf Cullinan, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c756346fb6b47513c43e61a99ce913ee95d7ade58b875e4b5dce333c20f4854b2eb5b76714cee449dc26f5385ef784df2ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 264 5 1 5 Plot 42 Leeuwkloof De Wagensdrift 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.513624698614 28.498165011406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang