Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koi Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Horst-laan 9, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koi Cottage is in Kommetjie wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie woonstel is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na kort- of langtermynverblyf. 'n Lessenaar, ingeboude kaste en USB-kragpunte langs die bed is beskikbaar.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en dek. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, 'n ketel, broodrooster en ander geriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n privaat dek met buitesitplek. Hierdie kothuis is stapafstand vanaf die middedorp en die strand. Die kothuis het oorspronklike kuns teen die mure wat te koop is indien gaste baie van 'n spesifieke kunswerk hou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Van Der Horst-laan 9, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koi Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Horst-laan 9, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35635dd666810dace142dbe2a53fe3cf6f315a23883a00d8f2e2f603eb8535d9c52331f72a5d7b49ac3a9539e24ba056c400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Van Der Horst Avenue Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.139944399651 18.323793177911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang