Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koi Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Horst-laan 9, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koi Cottage is in Kommetjie geleë en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is geskik vir beide korttermyn- en langtermynverblyf, hetsy vir sake- of ontspanningsdoeleindes. 'n Skryftafel, ingeboude kas en USB-proppe langs die bed is ook beskikbaar.

Die kothuis kan gerieflik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en dek. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskassie, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, ketel, broodrooster en geriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Die leefarea maak oop op 'n privaat dek met buitesitplek. Koi Cottage is stapafstand van die dorpskern en die strand af. Die kothuis het oorspronklike kuns teen die mure wat te koop is as jy verlief raak op 'n skildery.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Koi Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Van Der Horst-laan 9, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koi Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Horst-laan 9, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35635dd666810dace142dbe2a53fe3cf6f315a23883a00d8f2e2f603eb8535d9c52331f72a5d7b49ac3a9539e24ba056c400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Van Der Horst Avenue Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.139944399651 18.323793177911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang