Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koi Inn

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Klassieke kamer 8
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het plek vir 8 volwassenes. Daar is ’n koningingrootte-bed en ’n privaat badkamer met ’n bad en stort. Daar is ’n TV en WiFi. Die kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mini-oond, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.
- 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskothuis 1 - swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis vir 4 gaste het 'n uitsig oor die swembad en is 'n oopplan-eenheid ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koningingrootte-bed en slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis- en eetarea het 'n stoof en oond, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.
- 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Klassieke kamer 5
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgkamers vir 2 gaste is 'n oopplan-eenheid wat ideaal is vir 2 volwassenes. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n stoof en oond, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.
- 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Klassieke Gesin 6
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinskamers is 'n oopplan-eenheid vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koningingrootte-bed en slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis en -eetarea het 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.
- 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskothuis 2 - swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het plek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bied ’n uitsig oor die swembad. Dit het ’n koningingrootte-bed en ’n slaapbank vir kinders in die gemeenskaplike area. Die kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mini-oond, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.
- 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskothuis 3 - swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het plek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bied ’n uitsig oor die swembad en op die berg. Dit het ’n koningingrootte-bed en ’n slaapbank vir kinders in die gemeenskaplike area. Die kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mini-oond, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.
- 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Klassieke gesin 7
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het plek vir 2 volwassnes en 2 kinders. Dit het ’n koninggrootte-bed en ’n slaapbank vir kinders. Die eenheid het ’n privaat badkamer met ’n stort en toilet. Daar is ’n TV en WiFi. Die kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mini-oond, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.
- 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite vir 4 gaste het 'n uitsig oor die swembad en is 'n oopplan-eenheid ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en in die en suite-badkamer is 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die oopplan-kombuis en -eetarea waar ook 'n stoof en oond, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.
- 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste en op versoek beskikbaar.
- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R104, Hartebeespoort, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e04b78f533d17f438f7361da4d929bc0e67fa7e2302c5c31926861d330120cb853d5e7e0a7d2b5b717d2bce8988b430c917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Off the R104 Hartebeespoort 0001 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.779272048275 27.965730781434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang