Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koi Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anina W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gerieflik en spesiaal - 'honeymoon suite'. Geskenk naweek aan dogter en skoonseun. Hulle het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It is an amazing place, I can't wait to go there again. The staff was very friendly. The place was very clean and peaceful. We got upgraded to the honeymoon suite at no extra cost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Friendly, clean and secure. The bed was extremely comfortable, and the place was easy to find. The host was very nice and I will definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Saberah F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Awesome! It was great. Beautiful and peaceful. Juan was excellent with the service. Maybe just a tip going forward is to look at the ventilation in the rooms and bathroom; it can get very hot in there. The toilet also had a smell as a result of the tank. Really had an awesome stay and enjoyed the entertainment area, including the pool. Rooms have everything you need. I will go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Waarde vir geld, awesome diens, vriendelike personeel, pragtige plek. Koi Inn is ideaal vir 'n lekker wegbreek, rustige ontspanning wag vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annastecia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

As jy rustigheid soek sal ek definitief Koi Inn aanbeveel. Die gasvryheid van wat ons ontvang het van André af is tops. As jy 'n vinnige wegbreek van die gevoel van die stad af wil hê, is KOI INN net die regte plek vir jou. Kamer was netjies, ruim en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Welcoming owners Janine and Nick. Place is very neat and tidy. Kids had fun in the pool. Owners very accommodating. Will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Friendly staff ready to help in a second, peaceful place, beautiful and well kept place, very tidy and neat. Koi Inn delivered exactly what I expected, I will definitely be back, the kids loved it too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Koi Inn
Thank you so much. Was such a pleasure Hosting you guys hope to see you again soon .

Sylvia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

We enjoyed every moment. The owners are very friendly. The place is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R104, Hartebeespoort, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e04b78f533d17f438f7361da4d929bc0e67fa7e2302c5c31926861d330120cb853d5e7e0a7d2b5b717d2bce8988b430c917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Off the R104 Hartebeespoort 0001 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.779272048275 27.965730781434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang