Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koi Inn

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R104, Hartebeespoort, 0001, Gauteng
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koi Inn bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf en is net 12 km vanaf Hartbeespoort geleë met maklike toegang tot die N4.

Gaste het 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die kamers met slaapplek vir 4 het 'n ekstra slaapbank vir 2 kinders.

Elkeen van die kamers beskik oor 'n TV en WiFi-toegang, en het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Gaste kan in die swembad afkoel of in die vermaakarea en tuin ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R104, Hartebeespoort, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Koi Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R104, Hartebeespoort, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e04b78f533d17f438f7361da4d929bc0e67fa7e2302c5c31926861d330120cb853d5e7e0a7d2b5b717d2bce8988b430c917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Off the R104 Hartebeespoort 0001 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.779272048275 27.965730781434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang