Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koi Liv Inn

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Theunis B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Perfect stayover gem. I was pleasantly welcomed at the parking area and welcomed in a friendly and professional manner. The food was top notch and can recommend to any visitor. The room was just perfect, filling all my requirements as a business and leisure traveler.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Waarde vir geld. Baie vriendelike diens en bereid om met enige iets te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juan-Pierre
Koi Liv Inn
Baie Dankie Cynthia!

Boshoff D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie lekker. Baie lekker, netjies, gasvry en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi O
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Very safe accommodation within a security area. Clean and comfortable. I was met by Conni, who handed me the keys. Apart from that, I had no contact with the hosts as I was out early in the mornings and only came back late at night. The accommodation is in a residential area with security gates, so I felt very safe. Communication via WhatsApp was very prompt and efficient - thank you. Everything was satisfactory, except WiFi that was very weak. TV channels are also very limited; maybe consider getting another service like DStv or even Open View that caters for a wider audience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gus F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie mooi, skoon en veilig. Ja, baie lekker gebly. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joggie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gebly sal weer gebruik maak. Het net een nag oorgeslaap. Baie lekker gebly. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Charlotte V
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons was 'n groot groep mense. Alles was tot ons beskikking. Daar moet dalk net aandag gegee word aan die lapa se skuifdeur. Heelwat mense het in dié deur vasgeloop en kon ernstig seergekry het, asook aan sekere woonstelle se waterstelsels. die drukking was laag en soms nie warm water nie, maar dit kan ook wees a.g.v. beurtkrag. Oor die algemeen het ons lekker gebly. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juan-Pierre
Koi Liv Inn
Hi Charlotte, Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal n groter plakker op die deur sit, want ek kan sien hoe die plakker op die deur gemis kan word. Baie bly julle het lekker gebly!

Shirley C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Good area but staff need training. I had to go in search of someone to give us a key. The same when my children arrived. I had asked for their keys and was told they would be in the doors of their rooms but they were not and the lady on duty knew nothing about the arrivals and did not know where the keys were. She eventually found them. Room 1 is very near the front door, dining room and a table in front of the window where people sit. Can be very noisy. Also only has one bedside table so a problem when I wanted to read but my hubby wanted to sleep. In room 11, the bed is collapsed in the middle and the ceiling above the shower is full of mould. Also only one bedside table and no bedside lamps. Needs attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeline S
1 nag
4.0
Apr 2023

Was rustig en netjies. Verblyf was netjies en voldoende vir 'n aandjie se oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Juan-Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allen-weg 8A, Bedfordview, Germiston, 2008, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb94d38d09c75f7eb411aedd4e0872654b4c8b5c8765981e3b28d3797ca71b37f30983a6df44665cb90dcaf3e86eed17f791?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 8A Allen Road Bedfordview 2008 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.180462159974 28.147763082692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang