Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kokerboom Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker rustig en ontspanne. Alles was netjies en skoon, en die gasvrou en gasheer het ons baie tuis laat voel. Die ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cailin H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Perfekte oornagplek en uitstekende waarde vir geld - dis luuks! Die mooiste en keurigste akkommodasie! Denise het ons so tuis laat voel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gasvry en gesellig. Baie lekker gebly by MC en Denise, gasvrye mense en dit het gevoel of ons by familie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kalmte en rus op die plaas. Ons het heerlik gebly! Dit was lekker om op die plaas rond te stap en die gasheer se geselskap te geniet. Het so lekker kos gemaak vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam. Baie mooi plek met goeie diens en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ideale oornag verblyf. Gasvrye en vriendelike ontvangs. Die lodge is goed versorg en die tuin is pragtig. Eenheid is ruim, netjies, skoon, gerieflik en goed ingerig. Die beddens slaap heerlik! Sal sonder twyfel weer daar tuisgaan wanneer ons in daardie omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie vriendelike mense. Baie lekker ligging. Kry gerus 'n vleisie en geniet die braaigeriewe. So 'n lekker stop om die vakasie af te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Gasvrye mense. Kamer was gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ons het as vreemdelinge gearriveer en as vriende vertrek. Ons is vriendelik ontvang deur Denise. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Mooi netjiese kamer met alles wat jy nodig het. Is baie gasvry ontvang. Ons het baie lekker gebly en lekker met die mense gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMGNmZmMyLTE4YTktNDVhYi1iMjI3LWZlMTk5YzZlNTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 Kokerboom Lodge Malanshoek 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.718907402545 20.946846875813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang