Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kokerboom Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Hendrik D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Awesome, Afrikaans, Gasvry. Ons het baie lekker gebly, ons sal definitief die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Oom Mc en Tannie is baie gasvry en help met enige vrae. Die dam swembad is baie lekker om in te swem, kinders het dit baie geniet. Die lapa het die mooiste uitsig oor die drywende lande. Laastens is die lekkerste tuisgemaakte ontbyt wat ek aanbeveel vir alle gaste om te probeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Kry die huisgevoel weg van jou eie huis. Ons het heerlik gebly - en ook heerlik gekuier, Denise is die beste! Niks is te veel moeite vir haar nie. Die kamers is baie netjies en goed toegerus, met skoonmaakdienste sou jy dit verkies. Die lugreëling en die swembaddam het ons gered deur die hittegolf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker rustig en ontspanne. Alles was netjies en skoon, en die gasvrou en gasheer het ons baie tuis laat voel. Die ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cable Path System Solutions Sa (pty) Ltd (vat No.:4040301063) 1
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Mooi ligging, romantiese tuin en swembad met pragtige uitsig oor wingerde, 'n moet. Die kamer is skoon en netjies met mooi dekor. Pragtige tuin wat 'n romantiese gevoel gee. Die natuurlike swemdam wat bo-op die koppie op rotse gebou is, het 'n pragtige uitsig oor die wingerdlande. Lugverkoeler het lekker gewerk, maar het later bietjie warmer lug geblaas en die stortkop het nie lekker wyd gespuit nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cailin H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Perfekte oornagplek en uitstekende waarde vir geld - dis luuks! Die mooiste en keurigste akkommodasie! Denise het ons so tuis laat voel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gasvry en gesellig. Baie lekker gebly by MC en Denise, gasvrye mense en dit het gevoel of ons by familie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kalmte en rus op die plaas. Ons het heerlik gebly! Dit was lekker om op die plaas rond te stap en die gasheer se geselskap te geniet. Het so lekker kos gemaak vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam. Baie mooi plek met goeie diens en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ideale oornag verblyf. Gasvrye en vriendelike ontvangs. Die lodge is goed versorg en die tuin is pragtig. Eenheid is ruim, netjies, skoon, gerieflik en goed ingerig. Die beddens slaap heerlik! Sal sonder twyfel weer daar tuisgaan wanneer ons in daardie omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie vriendelike mense. Baie lekker ligging. Kry gerus 'n vleisie en geniet die braaigeriewe. So 'n lekker stop om die vakasie af te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMGNmZmMyLTE4YTktNDVhYi1iMjI3LWZlMTk5YzZlNTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 Kokerboom Lodge Malanshoek 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.718907402545 20.946846875813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789