Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kokerboom Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 151 resensies vir Kokerboom Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elize B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Lekker rustig en ontspanne.

Alles was netjies en skoon, en die gasvrou en gasheer het ons baie tuis laat voel. Die ontbyt was ook baie lekker.

Cailin H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cailin H

Perfekte oornagplek en uitstekende waarde vir geld - dis luuks!

Die mooiste en keurigste akkommodasie! Denise het ons so tuis laat voel. Baie dankie!

Dalene V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Gasvry en gesellig.

Baie lekker gebly by MC en Denise, gasvrye mense en dit het gevoel of ons by familie kuier.

Annette D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D

Kalmte en rus op die plaas.

Ons het heerlik gebly! Dit was lekker om op die plaas rond te stap en die gasheer se geselskap te geniet. Het so lekker kos gemaak vir ons.

Sarel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Aangenaam.

Baie mooi plek met goeie diens en vriendelike mense.

Suzette P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P

Ideale oornag verblyf.

Gasvrye en vriendelike ontvangs. Die lodge is goed versorg en die tuin is pragtig. Eenheid is ruim, netjies, skoon, gerieflik en goed ingerig. Die beddens slaap heerlik! Sal sonder twyfel weer daar tuisgaan wanneer ons in daardie omgewing is.

Mathilda E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda E

Baie vriendelike mense.

Baie lekker ligging. Kry gerus 'n vleisie en geniet die braaigeriewe. So 'n lekker stop om die vakasie af te sluit.

Ilse J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J

Gasvrye mense.

Kamer was gerieflik en skoon.

Anita M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Ons het as vreemdelinge gearriveer en as vriende vertrek.

Ons is vriendelik ontvang deur Denise. Ons het baie lekker gebly.

Carien D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien D

Mooi netjiese kamer met alles wat jy nodig het. Is baie gasvry ontvang.

Ons het baie lekker gebly en lekker met die mense gekuier.

Esta H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esta H

Spesiaal.

Dit was 'n heerlike oornagverblyf. Voorwaar 'n voorreg om so bederf te word.

Lynda Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda Z

Value for money.

Comfortable and clean en-suite bedroom, breakfast and dinner were good. Owners were very friendly and made us feel at home. A plus was the pool.

Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Sal weer besoek.

Baie lekker. Mooi omgewing.

Wiets Z - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiets Z

Lekker bly plek.

Baie lekker gebly, eienaar is baie vriendelik en ons is hul ontvang. Plek is baie skoon en gerieflik. Sal dit aanbeveel.

Elsie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D

Lekker gerus en die omgewing verken.

Baie lekker gebly. Mc en Denise is sulke gawe en gasvrye mense.

Emmerentia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S

Lekker en inspirerend.

Stil rustige atmosfeer. Die gasheer en -vrou was baie gaaf en het ons baie welkom laat voel. Die reatiwiteit wat die gasvrou oor beskik, is net 'n inspirasie vir 'n mens. Ontbyt en saamkuier was heerlik. Sal beslis weer gaan.

Leon H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Tuis gevoel.

Pragtige tuine op die werkende plaas. Vriendelike diens, voel soos jou eie huismense. Smaakvol gemeubileer en toegerus.

Val W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val W

Great stay.

They were incredibly helpful with everything, especially during load shedding. They also offered to courier back the items I left behind. It was a lovely stay.

Marina T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T

Vriendelik, baie gerieflik en rustig.

Ons is baie vriendelik ontvang. MC en Denise is baie gasvry. Kamers is baie netjies en skoon. Aandete en ontbyt was baie lekker. Sal verblyf in gastehuis beslis aanbeveel.

Douglas G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas G

Comfortable and enjoyable.

Everything was great and the hosts were very friendly.

Elrina B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina B

Heerlike kuier by gasvrye mense.

MC en Denise is baie vriendelik en alles was skoon en netjies. Die kos was heerlik.

Jenny H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H

Pragtige omgewing en verblyf.

Ons het heerlik gebly! Baie gasvry en die kamer was lieflik, ontbyt was heerlik en die geselskap uit die boonste rakke!

Chantel B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Pragtige verblyf.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Besondere gasvry mense. Kan definitief aanbeveel.

Norlene R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norlene R

Gasvry, netjies en heerlike etes. Sal weer oorbly.

Gasheer en vrou laat jou tuis voel met hulle hartlikheid en omgee. Baie lekker gekuier. Baie dankie.

Derick M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M

Wonderlike gasvryheid ondervind!

Alles was perfek! MC en Denis is lieflike mense wat my met soveel vriendelikheid en gasvryheid ontvang het dat ek onmiddelik soos familie gevoel het. Hulle kon nie vir my genoeg doen nie. Wens ek kon langer gebly het!

Nelie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie S

Bostaande akkommodasie gewees.

Net die regte oornagverblyf vir moeë reisigers gewees en die aandete en ontbyt was heerlik. Gasvryheid was uitstaande gewees.

Naas S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas S

Rustige plaasatmosfeer.

Baie lekker gekuier en koffie gedrink saam met gasvrou en haar gade. Lekker plaasdam om in te swem. Gerieflik geleë. Geen of beperkte MTN-opvangs. Vodacom opvangs was redelik. Geen WiFi as dit loadshedding is nie.

Jannie De Witt 0 - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie De Witt 0

Gerieflik, veilig, netjies, gasvry en familie tuis!

Ons het baie baie lekker gebly, sommer vinnig tuis gevoel en die "Alwyn koppie" uitgestap. Net wat nodig was na 'n lang pad se gery!

Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie goeie oornag-fasaliteite.

Goeie oornagverblyf op pad blomme toe of op pad huis toe.

Schalk J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk J

Goeie basis vanwaar om die area te verken.

Ons het hier oorgeslaap vir 2 nagte. Dis ʼn wonderlike basis vir ons gewees vanwaar ons die omliggende besienswaardighede kon verken. Dis gerieflik naby aan Augrabies sowel as Upington. Dis nie in die dorp nie, maar in die wingerde geleë op ʼn koppie met ʼn mooi uitsig. So dis buite die dorp maar nogsteeds naby genoeg as jy vinnig moet dorp toe vir ys of so. Die eienaars is fantasties gewees en ons het lekker met hulle gekuier en hulle kon ons sommer baie vertel oor die omgewing. Sal dit definitief aanbeveel.

Marieke S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieke S

Pragtige, rustige tuin.

Die gassvrou was uiters tegemoetkomend met ons klein kindertjies. Ons was nie in die selfsorgeenhede bespreek nie, maar sy het ons gehelp om ons padkos te verhit, sodat ons nie weer die kinders moes oppak om te gaan uiteet nie. Ons het ook 'n babakombers daar vergeet, wat sy vir ons gehou het om met die terugkoms op te tel. Dankie daarvoor!

Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Lekker gebly.

Netjies en vriendelik.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Manie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Manie G

Vriendelik en hulpvaardig ontvang.

Eienaars beskik oor baie breë algemene kennis.

Andy C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy C

Baie lekker.

Het rus nodig gehad en het dit gekry. Plek is wonderlik. Mense baie vriendelik. Kos is fantasties.

Vic H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic H

Excellent.

MC and Denise are special hosts.

Herman G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G

Baie goed.

Interresante mense en baie innoverende idees.

Herman V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Sesster gasvryheid uit die boeke.

Vêr bo allé verwagting het hierdie juweel ons in 'n oogwenk laat besluit: terugkom is op ons horison. Wat 'n mooi plek met mooi mense. In hulle groet sê hulle: Ons groet tot weersiens. Beslis.

Elna T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T

Op 'n plaas langs die Oranjerivier en 'n wingerd - 'n fantastiese ervaring. Beslis buite my verwysingsraamwerk.

Ons gasheer en gasvrou het ons dadelik tuis laat voel met hulle vriendelikheid. Die ontbyt was met sorg voorberei en heerlik. Toe ons die oggend van die Kokerboom Lodge wegry, het dit vir my gevoel asof ek vriende groet by wie ons gekuier het en nie as 'n gas wat net vir een nag daar oornag het nie. Keimoes en die Kokerboom Lodge is een van die aangename herinneringe op ons "sloer-toer" deur die Noord-Kaap en die stukkie Wes-Kaap.

Koos V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Gasvry, vriendelik, gerieflik en skoon. Baie veilig. 'n Aangename ervaring!

Lekker geslaap en heerlik geëet.

Etricia H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etricia H

Pragtige, rustige en aangename verblyf.

Die lodge was 'n verrassing. Baie mooier as op foto's. Baie gasvrye bestuur en ontbyt was heerlik. Sal dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Samantha F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha F

Onvergeetlik.

Beste wegbreek ooit. Ek het gevoel soos 'n koningin. Tannie Denise en haar man se vriendelikheid, gasvryheid en opregtheid sal my verewig bybly. Ek voel verfris en het weer krag om dinge aan te pak.

Marthinus C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus C

Absoluut onse mense, vriendelik en behulpsaam. Ontbyt uit die boonste rakke.

Denise en MC het ons waarlik tuis laat voel en al die interessante roetes van besienswaardighede met ons gedeel. Beveel die plek aan.

Johan K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Mooi omgewing!

Vriendelike ontvangs! Ruim en netjies kamer! Ligging is goed! Waarde vir geld!

Johan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie netjies.

Baie vriendelik ontvang. Ontbyt was baie lekker en gesellig.

Michael H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Excellent accommodation, wonderful hosts.

What a wonderful couple. Made us feel at home. Will recommend to family and friends.

Hannelie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie C

It's was very nice staying at the Lodge. I felt at home and so relaxed. I wished to stay longer.

To travel from Cape Town to Northern Cape isn't easy. But to get to the place where you can sleep was like heaven to us. They were very friendly and the cottage was so nice. Anytime soon. Thank you to our booking agent, Charne who helped us so quickly.

Eugene H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H

'n Plesier vandat ons daar aangekom het.

Ons sal definitief Kokerboom Lodge aanbeveel. Denise en MC is ongelooflike mense. Dit is heerlik om op hulle stoep te kuier. Die ontbyt was uitstekend.

Delarey L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey L

Lekker skoon, groot plaasdam vir die kinders en kamers met aircon. Sal weer daar slaap.

Het dit geniet met kinders saam. Augrabies is nie te ver nie en 'n paar plekke om by te stop en te kuier.

Karin F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin F

Rustig.

Denise en Ew fantastiese gasheer en gasvrou.

William V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William V

Relaxed.

Room a bit dark, without windows; but neat and tidy and comfortable.

Kokerboom Lodge se terugvoer

Thank you very much for your feedback. There is a window in each unit, an air-conditioning unit, plus a ceiling fan and a double glass door to the outside as well as a 2 square meter skylight.

Kokerboom Lodge
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacques P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

By Kokerboom kuier mens sommer lekker saam met die gasheer en -vrou. Sal definitief weer besoek en aanbeveel vir vriende en familie.

Ruim en netjiese akkommodasie met 'n heerlike plaasgevoel. Ontbyt was puik! Ons het die sementdam geniet op die warm dae.

Drienie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie J

Lafenis vir die siel.

Absolute juweel! Oom MC en Denise is opregte hartsmense. Hulle het ons omvou met hulle hartlikheid, omgee en liefde. Twee amazing mensies. Dan, die ongelooflike heerlike ontbyte en selfs ander lekkernye. As lafenis met die hitte het ons in die sementdam afgekoel. Heerlike vleisie gebraai. Die plekkie is 'n kunstenaar- en natuurliefhebbersparadys. Selfs die stadsjapie skop skoene uit en vind rus. Die eenheid het in al ons behoeftes voorsien. Selfs waaiers en aircon in. Ons kom kuier gou weer. Baie dankie vir die heerlike kuiertjie en gasvryheid.

Gerhard P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Baie lekker kuier, vriendelike gasheer en gasvrou.

Baie lekker plek om te kuier.

Lizelle D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Onvergeetlik!

'n Onvergeetlike wegbreek in Keimoes. Kokerboom Lodge het vir ons as gesin soveel pret en plesier gebring. Die plaasdam was 'n bonus vir die kinders. Dankie oom MC en Tannie Denise vir julle gasvryheid, ons het gevoel soos familie. Definitief 'n plekkie om meer gereeld te besoek.

Riaan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Vriendelike professionele gasvryheid.

Lekker blyplek. Lekker kos.

Corlea V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlea V

Pragtige lodge, heerlik tussen die wingerde gaan stap. Kamers is gerieflik en netjies.

Sien sterre.

Maretha V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Mooi plaas. Lieflike tuin. Baie gerieflik met gawe gasheer en gasvrou. Heerlike ontbyt.

Ons kon heerlik ontspan en braai soos by familie. Gasheer en sy vrou kuier gesellig saam.

Dirk V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Deur Keimoes gereis op pad na Namibië

Ons het onmiddelik tuis gevoel met ons aankoms en het net wonderlike behandeling gekry. Dit is pragtig by Kokerboom lodge en het die goed toegeruste ruim kamer baie geniet. Natuurlik moet ek die ontbyt meld, dit was uit die boonste rakke. Baie dankie vir 'n onvergeetlike verblyf.

Glenn G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn G

Friendly hosts, good clean accommodation, easy to find.

Situated in a quiet location. Very safety conscious.

Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uitstekende diens, gasvrye mense!

Pragtig, netjies en skoon. Gasvrye boeremense! Alles was net reg!

Elaine A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine A

Very relaxing and comfortable stay with wonderful hosts.

Kokerboom Lodge is an oasis after a long hot drive. Our room was lovely and beyond what we had anticipated. Denise and MC are very congenial hosts. Highly recommend.

Alicia E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia E

Heerlik rustig.

Baie aangename, vriendelike mense. Netjiese en lekker plekkie. Mooi area. Het 'n heerlike nagrus gehad na 'n lang pad. Baie dankie dat ons in hierdie juweelplekkie kon bly.

Melinda J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J

Onvergeetlik!

Die lodge is alles wat ek verwag het en meer. Boeregasvryheid op sy beste! Die geriewe is skoon, ruim en netjies, die ontbyte was uit die boonste rakke en aandetes onverbeterlik. Denise en MC is hartsmense en laat jou tuis voel van die eerste oomblik af. As jy net wil gaan rus en jou siel verkwik, is Kokerboom Lodge net die plek vir jou.

Hannes V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Ons is gasvry ontvang en het lekker gekuier en het swaar weggegaan.

Kos was baie lekker en goed voorberei. Kamer was skoon en netjies kan definitief aanbeveel vir enige iemand.

Gerrit S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Baie lekker gebly en gekuier met die eienaar.

Sien sterre.

Johan L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie lekker - dadelik tuisgevoel.

Lieflike plek met mooi uitsig oor wingerde. Baie mooi lodge. Het 2 nagte oorgebly sodat ons Augrabies kon besoek, slegs 60 km vanaf lodge. Lekker ontbyt geniet, wat ingesluit is in die prys, om n dag op n goeie noot te begin, wat sommer op jou voorstoep bedien word. Kon lekker in die aande braai en kuier om n vuurtjie - alle noodsaaklikehede was verskaf deur gasvrou om dit n lekker kuier te maak. Kan die plek beslis aanbeveel.

Albert T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T

Vandat die gasvrou ons ontvang het, totdat ons vertrek het was dit uitstekende diens en geriewe.

Die gasvryheid is meer as 100%. Netjies met alle geriewe wat jy vir ’n oorslaap of ’n kort vakansie nodig het, is beskikbaar. Mens kuier lekker en die omgewing laat jou afskakel van die stad se gejaag.

Fred B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Rustig en aangenaam. Geen selfoonsein.

Eienaars is baie aangename mense en doen moeite om jou tuis te laat voel. Dis 'n B&B, maar mag nie eie kos in kamer eet nie.

Kokerboom Lodge se terugvoer

Net n regstelling.
Daar is selfoonsein, partykeer net bietjie swakker as ander kere.
Daar mag in die kamers geeet word, ontbyt word net nie in kamers bedien nie.

Kokerboom Lodge
Karen J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Friendly and welcoming.

A pleasant surprise in the part of South Africa we have never visited before. Our hosts were friendly and welcoming and we got the feeling that they love what they were doing. The room was one of the biggest we stayed in all week and is decorated with flair and care.

Hugo A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo A

Pleasant. Lovely host and hostess.

Room was clean and tidy with microwave, kettle tea and coffee. Breakfast was scrumptious.

Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Wonderlike verblyf op 'n werkende plaas.

Puik gasvryheid met uiters gerieflike kamer en die geleentheid om op die plaas te stap.

Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Vriendelike gasvrye mense. Stylvolle ruim verblyf.

Lekker plaasatmosfeer, gasvrye ontvangs, kamer stylvol versier met 'n heerlike plaasontbyt.

Lynnette V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnette V

A very pleasant, comfortable stay.

We loved the friendly chats of our hosts, as well as the rustic farm atmosphere. We felt very safe at the guest house, which is tucked away on one side of Keimoes.

David N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N

An oasis of friendliness and warmth with amazing hosts, Denise and MC creating a home-from-home atmosphere. Highly recommended!

A farm-like environment with personal service and wholesome atmosphere.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Oase van vriendelikheid en hartlikheid met amazing gashere, Denise en MC het 'n tuiste-weg-van-die-huis-atmosfeer geskep. Hoogs aanbeveelbaar!

'n Plaasatmosfeer met persoonlike diens en 'n hartlike atmosfeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anke B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke B

Heerlike, rustige wegbreekplek.

Heerlike plaas-atmosfeer om weg te breek van die daaglikse besige skedules. Die kamers is ruim en netjies, die diens fantasties en mens wil eintlik net hê die tyd moet stilstaan.

Danie A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie A

Rustige plaaskuier.

Gasvryheid was besonders. Eenheid was skoon en netjies. Die plaasdam was 'n groot plesier. Die ontbyt was uitsonderlik met produkte wat op die plaas verbou word.

Tina G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina G

Ruim kamer en gasvrye ontvangs.

Lieflike kuierstoep en lapa. Gasvrye mense en heerlike geselstye en smaaklike ontbyt.

Nicolaas B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas B

Lekker gekuier. Heerlike ontbyt.

Kamer effens ongerieflik vir bejaardes met die paar tree af van slaapkamer na ontspangedeelte en badkamer. Kamer ruim ,skoon en netjies. Geen kombuisgeriewe nie.

Christo M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo M

Aangenaam.

Lekker blyplek met baie gawe gasvrou en eggenoot. Ons kamer was egter te integraal tot 'n "werkende" woonhuis.

Donald T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Donald T

Excellent stayover and highly recommended. Beautifully maintained premises. Welcoming and friendly host.

This destination lived up to the write up given on the website. It was a most enjoyable stay. Hostess served a scrumptious breakfast. The garden and premises are filled with delightful artistic creations. A place to really relax.

Amanda M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda M

Baie lekker gebly en gekuier.

Baie vriendelike en gasvrye eienaars.

Gawie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

'n Baie aangename en ideale oorslaapverblyf.

Die kamers is toegangklik met eie ’n ingang en naby. Die kussings om op te slaap kon beter wees.

Celeste M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste M

Absoluut perfek!

Alles was 100% reg, van die geriewe tot die ontbyt en die gasvryheid. Ons het dit verskriklik baie geniet en sal hulle hoogs aanbeveel. Tannie Denise en die oom het ons baie tuis laat voel. Ons kon enigiets vra as ons iets nodig het en hulle het gehelp. Alles was so mooi. Ons sal defnitief weer gaan.

Leslie J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie J

Uitstekend.

Pragtige plek, heerlike kos, wonderlike mense.

Johann K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Rustige oornag in die oase van Keimoes.

Heerlik ruim akkommodasie in 'n stil area met uitsig op die Oranjerivier. Baie gesellige gasheer en gasvrou. En as 'n mens mooi vra, word 'n besonderse aandete ook bedien. 'n Mens ry so ongeveer 3 km rivier af, en dus buite die dorpsgebied, tot by Kokerboom.

Janine J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J

Uitstekend.

Vriendelike mense, heerlike kos, lekkerste burgers en ontbyt. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Janet S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S

Wonderful.

After a hot drive from Kgalagadi, this was a welcome stop. The hosts were delightful. The room was clean and well organised. The garden is beautiful and the farm dam is a great place to cool off and relax. Easy walk down to the Orange River and a fabulous spot for bird watching.

Robbie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R

Lekker en gesellig.

Gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Het ons werklik tuis laat voel.

Daniël J. P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël J. P

Vriendelik en gerieflik.

Vriendelike warm ontvangs, pragtige plek. Goeie geselskap.

Hantie P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie P

Fatasties en gasvrye mense.

Die beste gasheer en gasvrou wat ons nog ontmoet het, dit het gevoel of ons saam ment ou vriende kuier. Once in a lifetime experience. Netjiese plek and goed versorg en hulle het uit hulle pad gegaan om dinge vir ons gemaklik te maak.

Helen S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen S

Dit was die lekkerste oornag verblyf wat ons nog gehad het. Dit het gevoel asof ons vriende agterlaat toe ons gery het.

Dit is ‘n heerlike, stil ligging. Die verblyf is gemaklik en baie skoon. Behulpsame, tegemoetkoming, en vriendelike mense. Baie, dankie. We arrived as strangers and left as friends.

Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Eersteklas verblyf met eersteklas gasheer en gasvrou.

So lekker gekuier en ontbyt was heerlik. Ek beveel Kokerboom beslis aan en sal graag weer daar tuisgaan. Baie dankie MC en Denise vir julle gasvryheid.

Hermien K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien K

Hartsmense. Skoon en netjies.

Die eienaars is gemaklike mense met groot harte.

Lana R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R

Lekker gekuier.

Pragtige mense, laat jou dadelik welkom voel.

Leon L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L

Reg langs die stilte op aarde.

Baie dankie dat ons die stilte kon geniet het. Julle vriendelikheid is deel van baie lekker slaap en kuier kuier.

Picwat Partnership V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Picwat Partnership V

Kokerboom Lodge is goed ingerig en bied aangename verblyf.

Kokerboom Lodge word dikwels gebuik vir funksies en onthale en is goed ingerig vir die doel. Aandete en ontbyt was heerlik. Gasheer en gasvrou is aangename mense.

Fouché J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fouché J

Baie netjies met ruim kamers en baie gasvrye eienaars.

Die kamers is baie ruim en gerieflik. Gesellige braaiplek met oorgenoeg braaihout. Dit sou verkieslik wees as die yskassies voor ons aankoms aangesit was met ysbakkies in die vrieshokkie en 'n bottel koue water in! Werklik baie gawe eienaars, uiters gasvry.

Isabel B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isabel B

Update photo on website.

Ontbyt was baie lekker en die gesels met die eienaars. Plaasatmosfeer, maar sal beter vertoon as die geboue, ingang en parkering bietjie opgradeer word!

Iw D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iw D

Lekker blyplek.

Baie gawe mense. Baie lekker skoon plek. Pragtige ligging. Enigste negatiewe ding wat ek kan sê is dat die "eenhede" waarvan gepraat is in die beskrywing eintlik deel is van die hoof huis. Dis nie 'n krisis nie, want elke eenheid het hulle eie ingang.

Jan N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Beslis aan te beveel.

Wat 'n aangename verblyf! Hele opset is pragtig. Ons akkommodasie was puik en eienaars het ons dadelik tuis laat voel. Ontbyt was heerlik en beslis op ons lysie om weer te besoek.

Marina T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T

Gasvrye ontvangs en verblyf in gastehuis.

Baie vriendelik en gasvry deur MC ontvang. Kamer baie ruim, skoon en smaakvol. Voel sommer vining tuis daar. Lekker met MC gekuier. Gasvrou was nie daar nie.

Louis K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Wonderlike verblyf.

Wat 'n pragtige plek met wonderlike mense wat hulle gaste se gerief eerste stel. Ons beveel dit met graagte aan.

Gert L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L

Lekker gebly, sal weer daar bly.

Baie netjies en ons het baie lekker gekuier. Ons het gebraai en gekuier en deel gevoel van die huis sal weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Steven B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B

'n Plekkie om jouself of mekaar te herontdek.

Die gasvrou maak die wegbreek absoluut die moeite werd. Goeie gasvryheid en behulpsaamheid.

Hannes B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Skoon, netjies, vriendelik.

Het nag van 3 Febuarie by Kokerboom Lodge gebly. Die kamers is uiters ruim, smaakvol gemeubileer en skoon. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die Lodge is deur en deur waarde vir geld, sal beslis aanbeveel, en self daar oorbly as ons in die omgewing is.

Nico J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Soos gewoonlik baie aangenaam, skoon en behulpsaam.

Die ontvangs was aangenaam en die nuwe bestuurder was op sy stukke en behulpsaam. Die kamer skoon, ruim en gemaklik. Ontbyt saam met ander gaste om een tafel, baie aangenaam. Het net die mark gemis, maar nou ja, dit was nie Desember nie. Sal weer hier bly.

Kokerboom Lodge se terugvoer

Hi dankie vir die mooi review. Jammer ek was nie hier nie, sou julle graag weer wou sien. Ek het nou gesien ek kan hom maar alleen los, ek het hom goed geleer.
Groete
Denise

Kokerboom Lodge
Gerhard V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Aangenaam.

Aangename mense en lekker gebly.

Joy S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy S

Ek het die rustige atmosfeer geniet.

Die rustige atmosfeer was soos 'n oase. Die afwesigheid van die televisie het my en my man nader aan mekaar gebring. Ons kon gesels sonder enige steuring.

Nicole A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole A

Had a great stay.

Had a lovely stay. Accommodation had everything we needed! Definitely recommend.

Winnie C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie C

Absoluut pragtig.

Het wonderlik gebly, selfs omdat ons vroeg moes ry. Padkos vir die pad gekry.

Magda G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G

Pragtige plek met baie vriendelike mense.

Die kamer is pragtig en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons het baie tuis gevoel en kan die plek definitief aanbeveel. Sou dalk net graag 'n TV in die kamer wou gehad het.

Melisca C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisca C

Puik!

Ons het so welkom gevoel. Ons sal verseker elke jaar as ons deur ry Vredendal toe daar slaap. Die tannie en oom is dierbare mense.

Louisa S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S

'n Pragtige, kunsgevulde, skoon, koel kamer was wonderlik na 'n lang reis deur die warm Noord-Kaap

Ons gasvrou is 'n kunstenares en die kamers is gevul met haar skeppings. Dit was 'n voorreg om haar werke te kon geniet. Ontbyt was 'n fees met heerlike vars vrugte en kos elke oggend.

Thys E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys E

Ek het meer gekry as wat ek verwag het. Uitstekend.

Hierdie is werklik "hemel op aarde". Stil en rustig. Die ontvangs van die gasvrou was uitstekend. Die verblyf was top klas.

Estelle P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P

Gekuier soos by ou vriende.

Kamer en badkamer is skoon en gerieflik en pragtig soos van 'n gastehuis verwag word. Kos was lekker - aandete en ontbyt. Gesellig en lekker gekuier op die stoep.

Vic H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vic H

Vriendelik.

Rustig en vriendelik!

Martie K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Ons het 'n wonderlike verblyf gehad.

Die verblyf was wonderlik. Vir seker waarde vir geld. Die gasvrou gaan uit haar pad uit om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Niks is te veel gevra nie.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marlize L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Baie lekker!

Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal enige tyd weer daar stop.

Nico J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Baie rustige en netjiese verblyf.

Het geen probleem ondervind nie, die gasheer en gasvrou laat jou baie vinnig tuis voel in die netjiese en gerieflike verblyf.

Olga M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga M

Kan aan geen ander plek dink waar ek sal bly as ek weer in hierdie omgewing is nie.

Baie gasvrye mense wat jou dadelik tuis laat voel. Baie dankie, ons het so lekker saam met julle gekuier.

Liz L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz L

Vyfster, stil en rustig.

Eienaar baie besorg oor ons omdat sy skielik Franskraal toe moes reis.

Guillaume O - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume O

Lieflike plaasatmosfeer!

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam - aangename mense. Die kamer was goed toegerus. Alles silwerskoon en in werkende orde. Die braai saam met die mense was heerlik en ons het baie lekker gesels. Voorwaar 'n heerlike drie dae daar spandeer!

Gaby F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby F

Dit was asof 'n mens by vriende kuier ─ baie gemaklik en vriendelik!

Dit was regtig maklik om die kamer te reserveer en ons het dit ook maklik gevind. Die kamer was mooi, netjies, skoon en die mense baie vriendelik. Ontbyt was heerlik ─ dankie vir die lekker bly!

Tertia N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia N

Wonderlik! Warm, vriendelike ontvangs en verblyf.

'n Tuiste weg van die huis af. Baie dankie Denise en MC vir julle hartlike ontvangs. Ons het werklik lekker gekuier en heerlik ontspan. Kan nie wag om weer daar 'n draai te maak nie.

Linda D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Ons het ons tydjie daar baie geniet.

Ons het ons tydjie daar baie geniet, aangename mense, skoon en netjies, ook lief vir diere , lekker gebraai en geëet. Dankie.

Gerhard O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O

'n Spesiale ervaring wat ons nie gou sal vergeet!

Met die intrapslag het ons geweet dat die eienaars, Denise en MC spesiale mense is. Die gasvryheid en lekker gesels en lekker lag was sommer goeie medisyne gewees. Linda het die melk gee van die Springbokkies sommer baie geniet! Dit is lekker om mense te sien wat ware dienaars van mense is. Julle gasvryheid en die aangename atmosfeer is voorwaar 'n wenresep!

Tanya T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T

Awesome!

The stay with Denise and MC was absolutely wonderful. The friendliness and welcoming atmosphere makes it feel like home. The rooms are well decorated, warm and cozy. The kids loved the animals around the place. The food was absolutely delicous. We will definately be going back there sometime!

Jeanette K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K

Pragtige ruim gastehuis, baie slaapplek en die lieflikste omgewing, plaas met mak skaap, bok, en vier oulikste hondjies wat by ons geslaap het, sommer in ons tasse!

Ek sal enigiemand aanbeveel om by Denise tuis te gaan, haar plek is vol van haar eie skilderye en behangsels, 'n kunstige mensie met fyn aanvoeling. Die rustigheid op daardie kleinhoewe het ons spyt laat voel dat ons net een nag daar kon oorbly. En die diere op die plaas het ons so vermaak dat ons heerlik gekuier het!

Marietta V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta V

Absoluut idillies!

Die kamers is uiters smaakvol, gerieflik, skoon. MC en Denise is baie vriendelike gashere en ons het lekker gekuier, sonder dat hulle inbreuk gemaak het op ons privaatheid. Ek sal vir 'n hele week daar wil gaan kuier volgende keer.

Christo V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Baie gasvry. Plaasdam bied lafenis teen somerhitte.

Die Kokerboom Lodge eienaars is baie vriendelik en die plaasdam bied lafenis teen die somerhitte. Baie lekker gebly in lugversorgde eenheid.

Jaco L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Rustige en mooi omgewing. Kamer keurig en gashere vriendelik en gesellig.

Ook lekker gewees. AIG gaan kyk en net rustig vandag gewees.

Pieter J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Baie vriendelike mense en uitstekende ligging.

Ons was drie gesinne wat oorgeslaap het met kinders. Die ligging is teenaan die Oranjerivier en die eienaar het ons sommer vergesel met 'n kort stappie om die skone natuur te beleef daar. Die mense het ons baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. Die kos en diens was ook baie goed.

Steph V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steph V

Lekker plaas agter.

Rustig, mooi skoon, vriendelike mense.

Hendrik F V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik F V

Heerlike verblyf in mooi omgewing en vriendelike eienaars.

Sien gerus die sterre.

Leon B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Uitstekend! Dit voel of jy by familie of vriende kuier.

Wonderlike, gasvrye mense wat jou tuis laat voel. Het lekker saam gekuier en gesels tot laataand met MC wat baie interessante staaltjies het om te vertel. Rustigheid van plaaslewe was fantasties.

Gerhard W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard W

Very well located outside the town.

Good and clean facilities, friendly service.

Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Martin L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Baie skoon en netjies en absolute gasvryheid. Wonderlike ervaring vir die kinders.

Beveel dit aan by ouers met jong kinders. Lieflike plaas-atmosfeer. Kinders wou net weer teruggaan! Het regtig uitgerus en gemaklik gevoel. Wonderlike mense wat in jou hart inkruip!

Christel T - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel T

Fantastiese, aangename mense en sal definitief weer daar gaan bly.

Dit was 'n aangename verrassing om weer op die plek af te kom. Alles is regtig netjies en eienaars gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel.

John S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Aangename plaasgasvryheid. Veilig en stil en geen geraas nie.

Die plaasgasvryheid was aangenaam na 'n lang dag op die pad. Die stilte en veiligheid het my laat lekker slaap voor die volgende dag se uitdagings. Die skoonheid en netheid van kamer en beddegoed is eersteklas. Dankie Denise en MC.

Hazel G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G

It was excellent.

Service is good. The place was very neat and tidy.

Dick H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dick H

Pragtige venue, warm en gasvrye ontvangs.

Hier word jy deur gasvryheid en pragtige natuurskoon omring. Ons het so tuis gevoel!

Marina T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina T

Baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang.

Baie gasvry en vriendelik. Voel of jy saam met vriende kuier.

Christa O - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa O

Gasvryheid uitstekend!

Heerlik gekuier, gesels, geëet en baie lekker geslaap.

Danie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Dit was 'n ware oase na 'n dag se lang rit van Pretoria af.

Dis heerlik koel en ons het alle aspekte van die verblyf baie geniet. Ons kan dit sterk aanbeveel.

Abrie V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie V

'n Wonderlike plaasatmosfeer, luukse kamers en geriewe en gasvrye eienaars.

Jou siel vind rustigheid by Kokerboom Lodge. Wat 'n wonderlike ervaring was

Marius J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius J

'n Wonderlike ervaring.

Die verblyf by Kokerboom was 'n wonderlike ervaring. Die eienaars se gasvryheid was uitstekend en die kamers is ruim en skoon. Die dekor is uitsonderlik. Sal definitief die Kokerboom aanbeveel en sien uit daarna om weer hier tuis te gaan.

Riekie A - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie A

Een nag hier oorgeslaap op pad na Namakwa Nasionale Park.

Gasvryheid laat mens baie welkom voel. Fasiliteite was skoon, netjies, gerieflik en mooi!

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMGNmZmMyLTE4YTktNDVhYi1iMjI3LWZlMTk5YzZlNTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 Kokerboom Lodge Malanshoek 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.718907402545 20.946846875813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang