Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kokerboom Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge word omring deur wingerde en bied aan besoekers en toeriste die ideale akkommodasie sowel as 'n venue vir funksies.

Verblyf word in 3 eenhede met moderne dekor gebied. Elke eenheid het sy eie privaat badkamer, 'n oopplan-sitarea en 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis in die hoofhuis, braaigeriewe, 'n lapa en plaasswembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is oorgenoeg aktiwiteite in die omgewing om jou mee besig te hou, insluitend kanovaart, voetslaan, bergfietsry, hengel en voëlkyk.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Elize B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig en ontspanne. Alles was netjies en skoon, en die gasvrou en gasheer het ons baie tuis laat voel. Die ontbyt was ook baie lekker.
Aug 2024
Cailin H
Gesin met tieners
5.0
Perfekte oornagplek en uitstekende waarde vir geld - dis luuks! Die mooiste en keurigste akkommodasie! Denise het ons so tuis laat voel. Baie dankie!
Aug 2024
Dalene V
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvry en gesellig. Baie lekker gebly by MC en Denise, gasvrye mense en dit het gevoel of ons by familie kuier.
Jul 2024
Annette D
Saam met lewensmaat
5.0
Kalmte en rus op die plaas. Ons het heerlik gebly! Dit was lekker om op die plaas rond te stap en die gasheer se geselskap te geniet. Het so lekker ko...
Sien meer
Mei 2024
Sarel V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie mooi plek met goeie diens en vriendelike mense.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kokerboom Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMGNmZmMyLTE4YTktNDVhYi1iMjI3LWZlMTk5YzZlNTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 Kokerboom Lodge Malanshoek 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.718907402545 20.946846875813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang