Kokerboom Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge word omring deur wingerde en bied aan besoekers en toeriste die ideale akkommodasie sowel as 'n venue vir funksies.
Verblyf word in 3 eenhede met moderne dekor gebied. Elke eenheid het sy eie privaat badkamer, 'n oopplan-sitarea en 'n privaat ingang.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis in die hoofhuis, braaigeriewe, 'n lapa en plaasswembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is oorgenoeg aktiwiteite in die omgewing om jou mee besig te hou, insluitend kanovaart, voetslaan, bergfietsry, hengel en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 160
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Gaste dink Kokerboom Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap