Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koketso's Ellipse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karkloofsingel, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koketso's Ellipse, geleë in Waterfall City, Midrand, is 'n pragtig ingerigte selfsorgwoonstel wat luukse leefarea en uitstekende waarde vir geld bied.

Dié ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof/oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien vir ekstra gerief, asook 'n etenstafel vir twee. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite die eenheid is die onderdakstoep die ideale plek vir 'n skemerkelkie terwyl jy die Gautengse skyline bewonder. Gaste word voorsien van veilige kelderparkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alimama Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 99

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Karkloofsingel, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karkloofsingel, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fa3af4292045c9c606f099ab4c119783f82f68185a853392ac619e2f2b05c271635e8886b63c0e5186a9940a313c99c01c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 2) Karkloof Crescent Midrand 2066 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.014910344088 28.103656144566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang