Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kokiville Homestead - Elegant Shipping Container Conversion 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claremont-weg C8, Mbombela (Nelspruit), 2843, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kokiville Homestead - Elegant Shipping Container Conversion 1 is op 'n plaas in Mbombela (Nelspruit) geleë en is ideaal vir diegene wat 'n passie vir die natuur het en die rustigheid wat dit meebring wil ervaar.

The Elegant Shipping Container Conversion is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met 'n uitstekende uitsig tussen die klanke van die natuur in die bosveld.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n groot instapstort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi. Buite is daar 'n privaat dek waar gaste kan ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Janine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Claremont-weg C8, Mbombela (Nelspruit), 2843, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claremont-weg C8, Mbombela (Nelspruit), 2843, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77282deb067b7d734e0e555f9a409612bf8aabbd51054e324d467ce341b5ae81b43860150ab297703e7772eb4169e1636c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) C8 Claremont Road Mbombela (Nelspruit) 2843 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.560544 31.030011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang