Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kokkariba Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Samuel T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Best value, beautiful guest house with the most gracious host and staff. My fiancee' and I rented a room at Kokkariba Gastehuis for nearly two weeks and couldn't have been happier with the decision. Sunnette, her family, and the staff are the nicest people you could hope to meet, and they maintain their beautiful guest house to the highest standards. I had searched a lot of guest houses in Hoedspruitt on LekkeSlaap, and through other sites, and for the quality of the room and the central location, the value cannot be beaten. Loadshedding is an increasingly inconvenient problem in South Africa, and the fact that we had lights, a ceiling fan, and Wi-Fi during loadshedding was very helpful. This will be the only guesthouse I use in Hoedspruitt for future trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Kokkariba Gastehuis
Thank you so much Sam. It was a pleasure having you and Rejoice here. You are always welcome. Regards Sunette

Connie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Hosts were very welcoming and breakfast was fantastic. Rooms were lovely. We booked 2 rooms and found them to be spacious and comfortable. With the pets running around we felt at home. Will definitely stay here again if the need arises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bok V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Alles en meer wat mens nodig het vir beide sake- en of persoonlike reis. Moes net een aand oorslaap om vir werk die twee dae in Hoedspruit te wees, paar plekke oorgebly maar die is tops vir seker. Ek sal kom vakansie in Hoedspruit en hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Kokkariba Gastehuis
Baie dankie, dit was gaaf om jou te ontvang. Maak gerus weer so. Groete. Sunette

Etienne R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Netjiese verblyf. Baie vriendelike ontvangs. Gerieflike kamer. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Baie gerieflik en goed geleë. Sal beslis weer teruggaan. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mlungisi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Best place to visit. Very nice place and great host and lovely breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
1 nag
5.0
Mrt 2021

Netjies en skoon. Ons het baie lekker oorgeslaap. Die kamers is baie netjies, skoon en gerieflik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Kokkariba Gastehuis
Baie dankie Michelle Ons is dankbaar dat julle die verblyf aangenaam gevind het. Groete Sunette

Tineke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Lovely stay, great location. Wonderful hosts and a very enjoyable stay. Pool was an absolute delight in the heat and doggies made our stay a happy one. Completely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Kokkariba Gastehuis
Baie dankie Tineke Dit was lekker om julle te ontvang. Geniet julle toer deur ons mooi land verder. Groete Sunette

Maryna D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Ek het met 3 dogtertjies (9, 10 en 14) gekuier, dit was heerlik! Ons het heerlik gekuier! Die ontbyt was fantasties en die eienaars het so ver uit hulle pad gegaan om ons te gemoed te kom! Dit was 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Kokkariba Gastehuis
Baie dankie Maryna. Ons is baie bly dat julle verblyf aangenaam was. Groete Sunette

Anica S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Kort, maar netjies & skoon. My verwagtinge van Kokkariba was nie groot nie - ek sou sê die foto's weerspieël nie die eintlike waarde van die gastehuis nie. Beslis my verwagtinge oortref! Was baie skoon, netjies, kamers was groot, baie spasie, lugverkoeling en heerlike ontbyt! Ek sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Kokkariba Gastehuis
Baie dankie Anica Dit was lekker om julle by Kokkariba Gastehuis te ontvang. Julle is enige tyd welkom. Groete Sunette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 37, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6ad2b3c3826ce84c0dc050c27a68dfd938899a13cd2db220fa62e6fccd3241bf115fdf5c2cb8a87839a68d66a8b33e5e5f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 37 Duiker Street Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.354534934513 30.94474196434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang