Buffalo Thorn
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Allan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Christo J - Des 2023
Algehele gradering
Voortreflik.
Coenie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by julle!
Buffalo Thorn se terugvoer
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer, Coenie.
Ons is so bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Elsabe.
Rita J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie om net weer siel te kan herlaai.
Buffalo Thorn se terugvoer
Baie dankie vir sulke positiewe terugvoer, Rita. Ons waardeer dit opreg en is baie dankbaar dat julle tyd so besonders was. Ons hoop om julle binnekort weer hier te sien.
Rone V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi en skoon.
Buffalo Thorn se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en die baie positiewe terugvoer, Rone!
Ons is so bly julle't dit geniet en hoop om julle binnekort weer hier te sien.
Groete, Elsabe
Rachel K - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Buffalo Thorn se terugvoer
Thank you so much for your great feedback Rachel!
We're so happy you enjoyed it!
Looking forward to host you again in the future.
Linelle L - Mrt 2022
Algehele gradering
Wegbreek van die besige stadsgewoel, stil en rustige omgewing met minimum stoornis van "onnatuurlike" geluide.
Buffalo Thorn se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Linelle!
Ons is so bly julle het dit so geniet en sien uit om julle weer hier te he!
Werner F - Nov 2021
Algehele gradering
Wild Seringa is die perfekte wegkruipplekkie met 'n lieflike uitsig, stilte en harmonie.
Lees meerBuffalo Thorn se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Werner! Ons waardeer dit en is so bly dat jy die tyd hier so geniet het! :)
Sien uit om jou weer hier te he!
Groete,
Elsabe
Aiden L - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek as jy wil stilte geniet.
Lees meerBuffalo Thorn se terugvoer
Baie dankie, Aiden, vir die baie mooi review.
Ek het intussen orals blinds opgesit, so gaste hoef nie meer so blootgestel te voel nie.
Leona B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Buffalo Thorn se terugvoer
Dankie vir julle kuier. Kom kuier gerus weer!
Lizelle V - Jan 2020
Algehele gradering
Best getaway for whole family and pets.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste wegbreek vir die hele gesin en troeteldiere.
Ons het die beste ervaring ooit gehad! Die mense is vriendelik en tegemoetkomend. Ons het ons tuiste weg van die huis gevind.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Justine N - Jan 2020
Algehele gradering
A beautifully peaceful, scenic spot in the Magaliesberg - perfect to get away from everything, and enjoy the joys of quiet time in nature.
Rita J - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties en natuurskoon is awesome.
Ruan B - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike wegbreek om saam met my vrou te geniet.
Buffalo Thorn se terugvoer
Baie dankie, Ruan. Julle sal altyd weer welkom wees hier.
Ria W - Okt 2019
Algehele gradering
Lieflike natuur en rustig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfstuk 3 Buffelsfontein, Rustenburg Distrik, 1791, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang