Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Thorn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Christo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Voortreflik. Dit was voorwaar 'n wonderlike wegbreek. Skoon en netjies en die span was gereed om met enige iets te help. Die natuurskoon is onbeskryflik en ek sal Buffalo Thorn vir 'n wegbreek of vir voëlkyk-entoesiaste baie hoog aanbeveel. Kom naby die natuur, nie ver uit die stad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker gekuier by julle! Baie netjies en baie goed ontvang, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan
Buffalo Thorn
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer, Coenie. Ons is so bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer. Groete, Elsabe.

Rita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie oulike plekkie om net weer siel te kan herlaai. Gasvryheid is fantasties, baie mooi omgewing en die stilte is wonderlik. Fantastiese staproetes. Alles netjies in Mofifi chalet. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan
Buffalo Thorn
Baie dankie vir sulke positiewe terugvoer, Rita. Ons waardeer dit opreg en is baie dankbaar dat julle tyd so besonders was. Ons hoop om julle binnekort weer hier te sien.

Rone V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Rustig, mooi en skoon. Baie lekker rus en stilte wat mens nie kan koop nie, wandelroedtes en mooi natuur was 'n besondere ervaring. Verblyf was netjies en goed uitgelê, mens het niks meer nodig nie. Grondpad (10.5 km) na verblyf is nie bedoel vir 'n lae voertuig nie maar is geen rede om nie Kokopelli Farm te besoek nie. Sal sonder twyfel weer Kokopelli Farm besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Allan
Buffalo Thorn
Baie dankie vir julle besoek en die baie positiewe terugvoer, Rone! Ons is so bly julle't dit geniet en hoop om julle binnekort weer hier te sien. Groete, Elsabe

Rachel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Beautiful and peaceful. Very beautiful and peaceful place. We went while it was raining, thus the 11 km dust road to Kokopelli was a challenge. Once there, it is absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan
Buffalo Thorn
Thank you so much for your great feedback Rachel! We're so happy you enjoyed it! Looking forward to host you again in the future.

Linelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

Wegbreek van die besige stadsgewoel, stil en rustige omgewing met minimum stoornis van "onnatuurlike" geluide. Rustige wegbreek met heerlike staproetes op die plaas, selfs 'n dam om in te swem. Die kinders het dit ook geniet om die area te verken en in die buitelug te wees. Die huis is volledig toegerus vir selfsorg, met alles in werkende toestand. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Allan
Buffalo Thorn
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Linelle! Ons is so bly julle het dit so geniet en sien uit om julle weer hier te he!

Werner F
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Wild Seringa is die perfekte wegkruipplekkie met 'n lieflike uitsig, stilte en harmonie. Elsabé en Carl het uit hul pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak. Hulle het selfs my met 'n probleem bygestaan, deur Magaliesburg toe te ry en sodoende my probleem opgelos. Die gerieflike eenvoud van Wild Seringa was vir my perfek! Die lekker swem in die plaasdam en pragtige kloof op die een staproete was die perfekte vroegoggend- en skemerplekke. Ek beveel dit hoogs aan vir die gas wat 'n egte plaas-wegbreek in die natuur wil geniet. Baie dankie aan Elsabé, Carl en Allen - jul sal my beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Allan
Buffalo Thorn
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Werner! Ons waardeer dit en is so bly dat jy die tyd hier so geniet het! :) Sien uit om jou weer hier te he! Groete, Elsabe

Aiden L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Rustige wegbreek as jy wil stilte geniet. Die twee aande wat ons daar was het ek gewonder oor die oop vensters. Nie geweet hoe privaat dit sou wees nie, maar tydens ons verblyf het ons nie 'n mens gesien nie. Die red earth woonplek is groter as wat die foto's dit wys en het alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Vir nie rokers, dan sal die ander verblyfopsies miskien beter wees. Allan is 'n gasheer wat mens definitief nie pla nie en hy het selfs vir ons vars plaaseiers geskenk gegee, want ons het dit vergeet. Die staproetes is 'n moet en ek sal Kokopelli enige tyd aanbeveel vir 'n hernuwing van die siel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Allan
Buffalo Thorn
Baie dankie, Aiden, vir die baie mooi review. Ek het intussen orals blinds opgesit, so gaste hoef nie meer so blootgestel te voel nie.

Leona B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2021

Baie mooi omgewing. Billike tariewe, afdak vir motor, eenheid het pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Allan
Buffalo Thorn
Dankie vir julle kuier. Kom kuier gerus weer!

Lizelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Die beste wegbreek vir die hele gesin en troeteldiere. Ons het die beste ervaring ooit gehad! Die mense is vriendelik en tegemoetkomend. Ons het ons tuiste weg van die huis gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfstuk 3 Buffelsfontein, Rustenburg Distrik, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dy3kKqkHtIs77xMqVnAGSZZLaIGGNzPgYKbJNlgZbyoUpObDO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 Portion 3 Buffelsfontein District Rustenburg 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.962050006139 27.353967833292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang