Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolgans Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hanlie S
1 nag
5.0
Feb 2025

Alles wat jy nodig het! Baie mooi en netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Mooi skoon en rustige en veilige plekkie. Doodstil en baie vriendelike mense. Die parkering was gerieflik om by te stop. Alles was perfek en netjies. Heerlik gerus. Al wat kort is, is definitief lugverkoeling. Die kamer is warm en waaiers is nie effektief genoeg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Wanneer julle weer kom, sal daar 'n Aircon wees

Marilette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Kolgans is in 'n bitter mooi deel van Potch. Ons het heerlik gebly. Alles was mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie.

Corne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie gasvrye gasvrou. Goed ingerigte woning wat voorsien aan al jou behoeftes. Heerlik gebly en lekker gesellig gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie, Corne. Ons waardeer die mooi resensie.

Lize A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie netjiese, veilige verblyf in stil woonbuurt. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer.

Sintichia A
1 nag
5.0
Okt 2024

Fantasties! So mooi en rustig, wens ek kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Kom kuier volgende keer langer. Dankie vir die positiewe resensie.

Anke V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons het lekker gebly. Baie dankie. Baie netjies en skoon. Ek het jou aandag aan detail baie waardeer. Vir my is 'n lekker sagte handdoek altyd 'n bonus. Joune het nie teleurgestel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie, Lorraine. Ek waardeer jou mooi resensie.

Leon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die eenheid is skoon en netjies en voldoen aan al die vereistes. Die eenheid is 'n juweel in die buitewyk van Potchefstroom! Die eenheid is volledig toegerus met al die noodsaaklikhede en is geskik vir korttermyn en langtermyn verblyf. Die eenheid is in 'n veilige woonbuurt geleë en is naby inkopiesentrums, die Noordwes Universiteit, skole, restaurante en ander vermaaklikhede. Die selfinklokstelsel was baie gerieflik en die gasvrou was altyd naby in geval van enige probleme. Ek sal die eenheid vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie, julle was oulike gaste, so stil gebly. Ek waardeer jou resensie.

Kotie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles was netjies, skoon en gerieflik. Ons het baie lekker gebly en Annabelle was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie julle was oulike gaste.

Liezel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gaan slaap gerus hier oor. Een van die beste gastehuise wat ons nog gebly het. Netjies en waarde vir geld. Gasvrou was ook baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Hi Liezel, wonderlik om so mooi resensie te kry. Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annabelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c16e7c33392763d0d917adffcfb10efd604a24a8ad1364573b2ede054d9753403de652c2816c7184b2f936a31d6bd2af73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 21 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.677901436775 27.110001480789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang