Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolgans Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liezel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gaan slaap gerus hier oor. Een van die beste gastehuise wat ons nog gebly het. Netjies en waarde vir geld. Gasvrou was ook baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Hi Liezel, wonderlik om so mooi resensie te kry. Baie dankie!

Elmarie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker. Ontsaglik lekker gebly. Baie netjiese, rustige plekkie geleë in stil private area. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lian S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie oulike plek, gemaklik, skoon baie metjies. Baie lekker, vriendelike diens, skoon, groot badkamer, baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Vreeslik dankie vir die mooi resensies, ek waardeer dit opreg.

Ryan C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Top quality! Clean, well equipped self-catering cottage perfect for a business stay. I love the self-check-in and check-out due to my odd hours. No issues with parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende gastehuis, goed gelee met alles wat 100% werk! Alles werk 100% en baie goed gelee. Vriendelike gasvrou wat aandag aan detail gee soos sjerrie, gemaalde koffie, beskuit, vars melk, verwarmer vir die koue Potch aande en elektriese kombers! Sal graag weer hier wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinier V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly! Pragtige kamer. Baie privaat en ook baie netjies. Sal 100% weer daar oornag in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Knus, luuks, en onspannend. Baie dankie, dat jy ons naweek weg van die huis lekker gemaak het. Ons het die privaatheid en luuksheid van die cottage baie geniet. Dankie vir die detail van gasvryheid, dit laat mens spesiaal en tuis voel. Ons slaap vir seker weer daar met ons seuntjie se volgende hokkie kliniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Lanie, julle was sulke oulike gaste. Ons kyk uit vir julle volgende besoek.

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie aangename en netjiese plek. Ons is vriendelik ontvang en die cottage is baie netjies en beskik oor alles wat ons nodig gehad het. Sal die Kolgans Cottage definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie Johan, julle was oulike gaste.

Gretha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kolgans is 'n juweel in Potch. Ons het al by heelwat ander instansies daar gebly, maar Kolgans sal definitief ons go-to wees van nou af. Dit is pragtig versier met 'n Franse styl dekor, en alles is met smaak en oplettendheid gedoen. Dit was perfek vir ons in terme van ligging en waarde vir geld. Baie skoon en netjies, en ons sal verseker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie vir die pragtige resensies. Ons is bly as ons gaste die detail waardeer. Julle is altyd welkom.

Cindy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie dankie vir die lekker atmosfeer, alles was wonderlik. Dit was heerlik, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Ek waardeer jou mooi resensies, baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annabelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c16e7c33392763d0d917adffcfb10efd604a24a8ad1364573b2ede054d9753403de652c2816c7184b2f936a31d6bd2af73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 21 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.677901436775 27.110001480789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang