Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolgans Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annabelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Kolgans Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Liezel L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Gaan slaap gerus hier oor.

Een van die beste gastehuise wat ons nog gebly het. Netjies en waarde vir geld. Gasvrou was ook baie behulpsaam en vriendelik.

Kolgans Cottage se terugvoer

Hi Liezel, wonderlik om so mooi resensie te kry. Baie dankie!

Kolgans Cottage
Elmarie K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Lekker.

Ontsaglik lekker gebly. Baie netjiese, rustige plekkie geleë in stil private area. Sal vir seker weer gaan kuier.

Lian S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian S

Baie oulike plek, gemaklik, skoon baie metjies.

Baie lekker, vriendelike diens, skoon, groot badkamer, baie gemaklik.

Kolgans Cottage se terugvoer

Vreeslik dankie vir die mooi resensies, ek waardeer dit opreg.

Kolgans Cottage
Ryan C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan C

Top quality!

Clean, well equipped self-catering cottage perfect for a business stay. I love the self-check-in and check-out due to my odd hours. No issues with parking.

Gideon G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon G

Uitstekende gastehuis, goed gelee met alles wat 100% werk!

Alles werk 100% en baie goed gelee. Vriendelike gasvrou wat aandag aan detail gee soos sjerrie, gemaalde koffie, beskuit, vars melk, verwarmer vir die koue Potch aande en elektriese kombers! Sal graag weer hier wil bespreek.

Reinier V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier V

Baie lekker gebly!

Pragtige kamer. Baie privaat en ook baie netjies. Sal 100% weer daar oornag in die toekoms!

Lanie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie K

Knus, luuks, en onspannend.

Baie dankie, dat jy ons naweek weg van die huis lekker gemaak het. Ons het die privaatheid en luuksheid van die cottage baie geniet. Dankie vir die detail van gasvryheid, dit laat mens spesiaal en tuis voel. Ons slaap vir seker weer daar met ons seuntjie se volgende hokkie kliniek.

Kolgans Cottage se terugvoer

Lanie, julle was sulke oulike gaste. Ons kyk uit vir julle volgende besoek.

Kolgans Cottage
Johan P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie aangename en netjiese plek.

Ons is vriendelik ontvang en die cottage is baie netjies en beskik oor alles wat ons nodig gehad het. Sal die Kolgans Cottage definitief aanbeveel.

Kolgans Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan, julle was oulike gaste.

Kolgans Cottage
Gretha W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha W

Kolgans is 'n juweel in Potch.

Ons het al by heelwat ander instansies daar gebly, maar Kolgans sal definitief ons go-to wees van nou af. Dit is pragtig versier met 'n Franse styl dekor, en alles is met smaak en oplettendheid gedoen. Dit was perfek vir ons in terme van ligging en waarde vir geld. Baie skoon en netjies, en ons sal verseker weer kom kuier.

Kolgans Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensies. Ons is bly as ons gaste die detail waardeer. Julle is altyd welkom.

Kolgans Cottage
Cindy L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Baie dankie vir die lekker atmosfeer, alles was wonderlik.

Dit was heerlik, ons het dit baie geniet.

Kolgans Cottage se terugvoer

Ek waardeer jou mooi resensies, baie dankie.

Kolgans Cottage
Este R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este R

Waarde vir geld en ons verwagtinge is oortref.

Reëlings vooraf was goed gekommunikeer. Die verblyf is lieflik, netjies en skoon. Die klein ekstras het ons baie bederf laat voel. Veilige parkering en 'n rustige buurt om te oornag. Ons sal vir seker weer kom besoek.

Kolgans Cottage se terugvoer

Baie dankie, julle was oulike gaste.

Kolgans Cottage
Lizelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Ek beveel graag Kolgans Cottage aan, lieflike verblyf, pragtige decor en veilig.

Baie lekker gebly, veilig, ruim parkering. Pragtige decor met goeie kwaliteit meubels en fasiliteite, alles wat ons nodig gehad het, sal Kolgans vir enigiemand aanbeveel en vir seker weer daar bly.

Kolgans Cottage se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom!

Kolgans Cottage
Amanda S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Rustige, privaat, netheid.

Ja, dit was absoluut pragtig gewees, en is bederf met 'n heerlike warm sjokoladedrankie na die lanpad. Rustige atmosfeer en vriendelike mense sal dit enige tyd aanbeveel.

Kolgans Cottage se terugvoer

Baie dankie, Amanda, ek waardeer jou mooi resensies.

Kolgans Cottage
Annelie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P

Fantasties. Baie netjiese plek.

Ons het dit baie geniet om daar te oornag. Goed toegeruste cottage. Kan die plek beslis aanbeveel. Baie gawe gasvrou.

Kolgans Cottage se terugvoer

Vreeslik dankie Annelie, waardeer jou resensies. Kom kuier gerus weer.

Kolgans Cottage
Nicoline E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline E

Skoon en baie netjies. Beveel verblyf aan.

Skoon en baie netjies.

Ida-louise S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida-louise S

Pragtige eenheid in 'n rustige woonbuurt met vyfster diens.

Annabelle is 'n gasvrou, duidelik! Ons het so spesiaal gevoel. Van die beskuit, super sagte handdoeke, koffie, tot die vrugtegegeurde water.

Kolgans Cottage se terugvoer

Vreeslik dankie, julle was wonderlike gaste.

Kolgans Cottage
Annatjie C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie C

Skoon, netjies.

Skoon en netjies, en verwarmer was aangesit voor ons aankoms. Sal beslis weer oorslaap.

Kolgans Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensies, Annatjie. Ons waardeer dit.

Kolgans Cottage
Carina F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F

5 ster.

Mooiste en skoonste plekkie, alle geriewe is puik gehalte. Ons het so lekker gebly, 5 ster verblyf. Gasvrou was deurentyd daar om seker te maak alles is reg en ons het niks verder nodig.

Kolgans Cottage se terugvoer

Carina, vreeslik dankie. Julle was ook model gaste!

Kolgans Cottage
Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c16e7c33392763d0d917adffcfb10efd604a24a8ad1364573b2ede054d9753403de652c2816c7184b2f936a31d6bd2af73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 21 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.677901436775 27.110001480789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang