Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolgans Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R885 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kolgans Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Potchefstroom geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en rustige oornagverblyf.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, naamlik Kolgans-kothuis en Kolgans-gesinseenheid 2.

Kolgans-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gasgeiser vir deurlopende warm water tydens beurtkrag.

Kolgans-gesinseenheid 2 is 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en 'n omsetter voorsien krag aan die WiFi tydens kragonderbrekings. Hierdie kothuis is ongeveer 3 km vanaf die Noordwes-Universiteit en naby verskeie geriewe, soos winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Liezel L
Gesin met tieners
5.0
Gaan slaap gerus hier oor. Een van die beste gastehuise wat ons nog gebly het. Netjies en waarde vir geld. Gasvrou was ook baie behulpsaam en vriendel...
Sien meer
Sep 2024
Elmarie K
Saam met vriende
5.0
Lekker. Ontsaglik lekker gebly. Baie netjiese, rustige plekkie geleë in stil private area. Sal vir seker weer gaan kuier.
Sep 2024
Lian S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plek, gemaklik, skoon baie metjies. Baie lekker, vriendelike diens, skoon, groot badkamer, baie gemaklik.
Jul 2024
Ryan C
Besigheidsreis
5.0
Top quality! Clean, well equipped self-catering cottage perfect for a business stay. I love the self-check-in and check-out due to my o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Gideon G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende gastehuis, goed gelee met alles wat 100% werk! Alles werk 100% en baie goed gelee. Vriendelike gasvrou wat aandag aan detail gee soos sjer...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annabelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Kolgans Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c16e7c33392763d0d917adffcfb10efd604a24a8ad1364573b2ede054d9753403de652c2816c7184b2f936a31d6bd2af73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 21 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.677901436775 27.110001480789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang