Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolgans Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R885 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kolgans Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Potchefstroom geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en rustige oornagverblyf.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, naamlik Kolgans-kothuis en Kolgans-gesinseenheid 2.

Kolgans-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gasgeiser vir deurlopende warm water tydens beurtkrag.

Kolgans-gesinseenheid 2 is 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en 'n omsetter voorsien krag aan die WiFi tydens kragonderbrekings. Hierdie kothuis is ongeveer 3 km vanaf die Noordwes-Universiteit en naby verskeie geriewe, soos winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Kolgans Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annabelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Kolgans Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c16e7c33392763d0d917adffcfb10efd604a24a8ad1364573b2ede054d9753403de652c2816c7184b2f936a31d6bd2af73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 21 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.677901436775 27.110001480789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang