Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolgans

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wil-mari L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kon nie vir beter akkommodasie en vriendelike verwelkoming gevraag het nie. Absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bjorn F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

I enjoyed the stay so much, will definitely visit again! Stay was nothing short of excellent! The host is the kindest ever, my flight was delayed so I had to check in way later, made alternative arrangements to get access, which was not needed. She accommodated me by waiting till I arrived, which was not within the given time frame. The premises is clean and practical, everything in place, what you need when you need it. It was basically 'home away from home'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rus vir die siel. Die verblyf by Kolgans was uitstekend en baie goeie waarde vir geld. Die verblyf het alles voorsien wat ons nodig gehad het, en nog meer! Die WiFi het vinnig gewerk en ons kon Netflix kyk. Die lekker koffie en sjokolade happies was 'n bederf. Sal beslis weer hier wil kom bly vir 'n ruskansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

N huisie weg van die huis af. Ek het verskriklik lekker gebly! Die gasvryheid van die gasheer het my dadelik tuis laat voel. Ek het hier gebly vir 'n week terwyl ek besigheid in Kaapstad was en Kolgans het vir my gevoel soos my huis weg van die huis af. Die diens was uitstekend en ek was lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Baie dankie Beverly. Dit was 'n voorreg om jou by Kolgans te kon huisves. Jy was 'n wonderlike gas en ons sien uit daarna om jou weer te sien. Vriendelike groete Heleen en span.

Jeanetta F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Super amazing. Dit was die beste 3 dae en 2 nagte ooit! Waarde vir geld 100%. Het alles so gerieflik vir ons gemaak en selfs die swembad helder skoon gemaak. Die woonstel self was stunning, beter as wat ons verwag het. Dit was die perfekte wegbreek. Daar is nie genoeg woorde om te kan beskryf hoe amazing dit was nie. Dankie, Ouma en Man vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Jeanetta, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was ons grootste plesier. Vriendelike groete, Die Kolgans span.

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker ontvang maak jou dadelik tuis voel. Pragtige plek, alles wat mens nodig het en meer. Sal vir seker weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Baie dankie vir die mooi woorde en goeie terugvoer, Johan. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom. Groete Kolgans

Nico L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

As wat nodig is en goed gelee. Baie netjies en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Baie dankie vir die goeie resensie, Nico. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer. Vriendelike groete Heleen en die Kolgans span.

Gysbert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rustige omgewing. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Vriendelike groete Heleen

Karlo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Perfek, baie lekker geslaap. As mens 'n stil plekkie soek in 'n veilige woonbuurt, en boonop van puik kwaliteit, was dit 'n perfekte keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Kolgans
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Karlo. Dit was 'n voorreg en plesier om julle by Kolgans te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nederburgh-straat 63, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd42f445385ec7b45a6ae0481d98847d68b16d6b2d1e4e17e05ee25dc051c41471d71da3eb77dbd882e0361fea790b02895bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 63 Nederburgh Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8745274 18.6113234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang