Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolgans

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nederburgh-straat 63, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kolgans bied bekoorlike selfsorgverblyf in Welgemoed. Dit is aan die voet van Tygerberg in Kaapstad se Noordelike Voorstad geleë en akkommodeer 2 gaste op 'n slag.

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, wat handdoeke insluit vir gaste om te gebruik. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en gasstoof. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en TV met stromingsdienste en WiFi. Op 'n warm dag het gaste toegang tot die swembad en dekstoele onder die sambrele. Gaste se voertuie word veilig in die motorhuis geparkeer.

Welgemoed is gerieflik geleë naby die Durbanville-wynstreek, die tuiste van talle wynplase en restaurante. Natuurentoesiaste kan die Tygerberg-natuurreservaat verken wat asemrowende uitsigte oor die Kaapse Skiereiland bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Wil-mari L
Saam met lewensmaat
5.0
Kon nie vir beter akkommodasie en vriendelike verwelkoming gevraag het nie. Absoluut waarde vir geld.
Jun 2024
Bjorn F
Besigheidsreis
5.0
I enjoyed the stay so much, will definitely visit again! Stay was nothing short of excellent! The host is the kindest ever, my flight w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Marguerite K
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Die verblyf by Kolgans was uitstekend en baie goeie waarde vir geld. Die verblyf het alles voorsien wat ons nodig gehad het, en nog ...
Sien meer
Mrt 2024
Beverly S
5.0
N huisie weg van die huis af. Ek het verskriklik lekker gebly! Die gasvryheid van die gasheer het my dadelik tuis laat voel. Ek het hier gebly vir 'n ...
Sien meer
Feb 2024
Jeanetta F
Saam met lewensmaat
5.0
Super amazing. Dit was die beste 3 dae en 2 nagte ooit! Waarde vir geld 100%. Het alles so gerieflik vir ons gemaak en selfs die swembad helder skoon ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nederburgh-straat 63, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kolgans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nederburgh-straat 63, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd42f445385ec7b45a6ae0481d98847d68b16d6b2d1e4e17e05ee25dc051c41471d71da3eb77dbd882e0361fea790b02895bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 63 Nederburgh Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8745274 18.6113234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang