Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolkop Safari

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hardus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Privaat, netjies, stilte, fantasties. Dankie. Dit was regtig baie lekker om vir 4 dae te oornag en boonop 'n bokkie of 2 te kon jag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
Dit was 'n groot plesier Hardus, julle is voorwaar goeie gaste gewees. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Martie

Nico S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike plekkie. Dit was 'n vinnige oornag. Baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
More Nico Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly alles was vir julle op standaard. Geseënde jaar vir julle, hoop om julle weer te kan ontvang in die toekoms. Julle is puik gaste. Kolkop Groete Martie

Sakkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal weer daar gaan bly en beveel dit beslis aan. Dit was baie lekker om daar te oornag het. Martie is 'n baie goeie gasvrou en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker plaas kuier. Lieflike huis met lekker boma en sonkrag (geen beurtkrag). Baie goeie geriewe. Alles mooi skoon en netjies. Braaiplek skep lekker plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
Goeie Middag Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete Martie

Garth H
1 nag
5.0
Mrt 2023

Amazing hidden gem. Without ever having travelled to Kimberley choosing a place to stay was a big gamble and I lucked out. Kolkop Safari is a fantastic little spot: immaculate braai boma and a well-kitted kitchen. I wish I had planned to stay longer. On one short drive, I saw several different species of buck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
Morning Garth, thank you. I am glad your stay with us was good. Hope to see you again. Regards. Martie

Jennifer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Piece of heaven in the Karoo. Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting! The unit has an authentic bush holiday feel, excellently laid out and equipped with all the creature comforts. The hosts were friendly, considerate and thoughtful in making your stay with them memorable! The Kolkop Safari cottage has something for everyone to do and enjoy whether you are busy bodies like us or just want to enjoy the peaceful atmosphere on the private property to see and enjoy! There are many walking, mtb, and driving routes. The property has a lovely braai area outside with plenty of seating and shelter for both winter and summer with seating that guests can enjoy their morning coffee, sandwiches or evening sundowners. In the evening you are mesmerized by the milky way and sounds from the animal's settling down for the night. We will definitely recommend Kolkop Safari cottage as a must visit for anyone who loves the outdoors or wants to get away from the hustle and bustle of the city. Can't wait to visit again very soon! Thank you Martie and Steven for your incredible hospitality and for making our stay magical!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
Thanks Jennifer, it was nice meeting you. Please to know you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Regards. Martie

Robbie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Bosveld baie mooi. Huisie uitstekend. Netjies. Vriendelike ontvangs. Hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Kolkop Safari
Dankie Robbie, ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te in die toekoms te kan ontvang. Groete. Martie

John V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Heerlik gekuier ten spyte van die slegte weer. Martie n uitstekende gasvrou met reëlings wat nommerpas was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Kolkop Safari
Dankie Johan, hoop om julle weer te sien.

Ryan K
1 nag
4.8
Jan 2023

Peace, quiet, comfortable and welcoming. If you're looking for an isolated breakaway, stunning skies and a very neat and very well-equipped self-catering spot - this is it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Kolkop Safari
Ryan, dankie vir die terugvoering. Bly dat jy die oornag geniet het. Hoop jy het lekker fiets gery. Groete, Martie

Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Ons het lekker oorgeslaap in 'n goed toegeruste en netjiese fasiliteit. Ons kon heerlik ontspan na 'n dag op reis. Rustige plaasomgewing met al die fasiliteite beskikbaar vir 'n oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolkop Plaas, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx309FMRG6F4zPJcGYhv8rr2ZdmhSGk6BQKzLfCWhtb7DVViNEh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 Kolkop Farm Heuningneskloof 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -29.244637044396 24.444386959076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang