Kolkop Safari
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Hardus B - Mei 2024
Algehele gradering
Privaat, netjies, stilte, fantasties.
Kolkop Safari se terugvoer
Dit was 'n groot plesier Hardus, julle is voorwaar goeie gaste gewees. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Martie
Nico S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike plekkie.
Kolkop Safari se terugvoer
More Nico
Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly alles was vir julle op standaard.
Geseënde jaar vir julle, hoop om julle weer te kan ontvang in die toekoms. Julle is puik gaste.
Kolkop Groete
Martie
Sakkie B - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly en beveel dit beslis aan.
Jacques B - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker plaas kuier.
Kolkop Safari se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Martie
Garth H - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing hidden gem.
Kolkop Safari se terugvoer
Morning Garth, thank you. I am glad your stay with us was good. Hope to see you again. Regards. Martie
Jennifer L - Jan 2023
Algehele gradering
Piece of heaven in the Karoo.
Lees meerKolkop Safari se terugvoer
Thanks Jennifer, it was nice meeting you. Please to know you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Regards. Martie
Robbie C - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Kolkop Safari se terugvoer
Dankie Robbie, ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te in die toekoms te kan ontvang. Groete. Martie
John V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier ten spyte van die slegte weer.
Kolkop Safari se terugvoer
Dankie Johan, hoop om julle weer te sien.
Ryan K - Jan 2023
Algehele gradering
Peace, quiet, comfortable and welcoming.
Kolkop Safari se terugvoer
Ryan, dankie vir die terugvoering. Bly dat jy die oornag geniet het. Hoop jy het lekker fiets gery. Groete, Martie
Etienne V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker oorgeslaap in 'n goed toegeruste en netjiese fasiliteit.
Ernst D - Des 2023
Algehele gradering
As jy natuur wil ervaar, is al die geriewe daar en 'n heerlike ervaring!
Leon K - Des 2022
Algehele gradering
'n Juweel in die Noord-Kaap.
Kolkop Safari se terugvoer
Leon, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het, en hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang. Mooi jaar vir julle. Groete, Martie
Ig V - Apr 2022
Algehele gradering
'n Lekker Noord-Kaap boservaring.
Kolkop Safari se terugvoer
Dit is verseker so Ig, as jy eers die vars skoon oggend lug en sonsonder hier ervaar het wil mens net nog langer bly. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete, Martie .
Janco P - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi wild, baie netjiese plaas en mooi huisie.
Kolkop Safari se terugvoer
Dankie Janco, ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Mooi jaar vir julle verder.
Groete
Martie
Alan W - Jan 2022
Algehele gradering
Great experience in the bush.
Kolkop Safari se terugvoer
Alan, baie dankie dat julle van ons oornag gebruik gemaak het, hoop om julle weer te sien.
Marilize C - Mrt 2022
Algehele gradering
Wildsplaas oorslaap op die lang pad.
Kolkop Safari se terugvoer
More Marilize
Baie dankie, ons is bly alles was na wense. Hoop om julle weer te sien.
Mooi jaar verder vir julle.
Martie
Karen B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Kolkop Safari se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het dit gevind na wens. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Johan G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Kolkop Safari se terugvoer
Johan
Ons is bly om te verneem dat alles vir julle goed was. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Martie
Irma P - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagrusplek vir ons en ons honde, rustig weg van die hoofpad.
Kolkop Safari se terugvoer
Irma, baie dankie dat julle van ons oornag verblyf gebruik gemaak het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Buks S - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Kolkop Safari se terugvoer
Buks, dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Paula Kriek K - Des 2021
Algehele gradering
Rustig na 'n ver rit.
Kolkop Safari se terugvoer
Paula, bly om te sien alles was na wense, mooi jaar vir julle.
Ammie H - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik en rustige plaas - het dit geniet met hondjies.
Kolkop Safari se terugvoer
More Ammie
Ons is bly julle het dit geniet, ons hoop om julle volgende keer langer hier te kan ontvang. Ons hoop julle het lekker verder getoer. 'n Goeie jaar verder vir julle.
Groete, Martie.
Sylvia V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Kolkop Safari se terugvoer
Dankie Sylvia, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Mooi nuwe jaar vir jou en die familie.
Groete Martie
Simone V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring!
Kolkop Safari se terugvoer
Simone.
Dankie vir die terugvoer, ons is bly as julle die oornag geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Martie
Toinette R - Des 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel
Kolkop Safari se terugvoer
Toinette
Dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer op Kolkop te ontvang. Goeie jaar vir julle.
Groete Martie
Christiaan H - Aug 2019
Algehele gradering
Ons sal volgende keer beplan om meer tyd by Kolkop Safari te spandeer.
Lees meerKolkop Safari se terugvoer
Goeie dag Chris
Dankie vir die terugvoer na julle verlbyf op Kolkop dit word waardeer. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Kolkop Groete
Martie
Trix U - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige gerieflike verblyf op 'n rustige jagplaas.
Kolkop Safari se terugvoer
Baie dankie Trix bly julle het dit geniet. Hoop om julle in die toekoms weer te kan akkomodeer. Groete by die huis en voorspoed vir die nuwe jaar.
Kolkop groete
Martie
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolkop Plaas, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang