Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolkop Safari

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Kolkop Safari
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hardus B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus B

Privaat, netjies, stilte, fantasties.

Dankie. Dit was regtig baie lekker om vir 4 dae te oornag en boonop 'n bokkie of 2 te kon jag.

Kolkop Safari se terugvoer

Dit was 'n groot plesier Hardus, julle is voorwaar goeie gaste gewees. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Martie

Kolkop Safari
Nico S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Heerlike plekkie.

Dit was 'n vinnige oornag. Baie gemaklik.

Kolkop Safari se terugvoer

More Nico

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly alles was vir julle op standaard.

Geseënde jaar vir julle, hoop om julle weer te kan ontvang in die toekoms. Julle is puik gaste.

Kolkop Groete
Martie

Kolkop Safari
Sakkie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B

Sal weer daar gaan bly en beveel dit beslis aan.

Dit was baie lekker om daar te oornag het. Martie is 'n baie goeie gasvrou en was baie behulpsaam.

Jacques B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Lekker plaas kuier.

Lieflike huis met lekker boma en sonkrag (geen beurtkrag). Baie goeie geriewe. Alles mooi skoon en netjies. Braaiplek skep lekker plaasatmosfeer.

Kolkop Safari se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Martie

Kolkop Safari
Garth H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth H

Amazing hidden gem.

Without ever having travelled to Kimberley choosing a place to stay was a big gamble and I lucked out. Kolkop Safari is a fantastic little spot: immaculate braai boma and a well-kitted kitchen. I wish I had planned to stay longer. On one short drive, I saw several different species of buck.

Kolkop Safari se terugvoer

Morning Garth, thank you. I am glad your stay with us was good. Hope to see you again. Regards. Martie

Kolkop Safari
Jennifer L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L

Piece of heaven in the Karoo.

Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting! The unit has an authentic bush holiday feel, excellently laid out and equipped with all the creature comforts. The hosts were friendly, considerate and thoughtful in making your stay with them memorable! The Kolkop Safari cottage has something for everyone to do and enjoy whether you are busy bodies like us or just want to enjoy the peaceful atmosphere on the private property to see and enjoy! There are many walking, mtb, and driving routes. The property has a lovely braai area outside with plenty of seating and shelter for both winter and summer with seating that guests can enjoy their morning coffee, sandwiches or evening sundowners. In the evening you are mesmerized by the milky way and sounds from the animal's settling down for the night. We will definitely recommend Kolkop Safari cottage as a must visit for anyone who loves the outdoors or wants to get away from the hustle and bustle of the city. Can't wait to visit again very soon! Thank you Martie and Steven for your incredible hospitality and for making our stay magical!

Kolkop Safari se terugvoer

Thanks Jennifer, it was nice meeting you. Please to know you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Regards. Martie

Kolkop Safari
Robbie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie C

Uitstekend.

Bosveld baie mooi. Huisie uitstekend. Netjies. Vriendelike ontvangs. Hulpvaardig.

Kolkop Safari se terugvoer

Dankie Robbie, ons is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te in die toekoms te kan ontvang. Groete. Martie

Kolkop Safari
John V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John V

Heerlik gekuier ten spyte van die slegte weer.

Martie n uitstekende gasvrou met reëlings wat nommerpas was.

Kolkop Safari se terugvoer

Dankie Johan, hoop om julle weer te sien.

Kolkop Safari
Ryan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan K

Peace, quiet, comfortable and welcoming.

If you're looking for an isolated breakaway, stunning skies and a very neat and very well-equipped self-catering spot - this is it!

Kolkop Safari se terugvoer

Ryan, dankie vir die terugvoering. Bly dat jy die oornag geniet het. Hoop jy het lekker fiets gery. Groete, Martie

Kolkop Safari
Etienne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V

Ons het lekker oorgeslaap in 'n goed toegeruste en netjiese fasiliteit.

Ons kon heerlik ontspan na 'n dag op reis. Rustige plaasomgewing met al die fasiliteite beskikbaar vir 'n oornagstop.

Ernst D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst D

As jy natuur wil ervaar, is al die geriewe daar en 'n heerlike ervaring!

Wonderlike blyplek met al die nodige geriewe. Besoekers moet net besef dat die huis 'n entjie se ry van die N12 af is.

Leon K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

'n Juweel in die Noord-Kaap.

Pragtige, goed toegeruste en moderne huisie. Skoon en netjies. Wat 'n voorreg om in so 'n lieflike omgewing, omring deur doringbome te kon bly. Een nag was beslis te kort. Baie dankie vir julle gasvryheid, Martie en Stephen. Hoop om julle gou weer te sien.

Kolkop Safari se terugvoer

Leon, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het, en hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang. Mooi jaar vir julle. Groete, Martie

Kolkop Safari
Ig V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig V

'n Lekker Noord-Kaap boservaring.

As die Noord-Kaap se bos nog nie onder jou vel ingekruip het tot waar dit in jou hart 'n lêplekkie gekry het nie, kom kuier dan op Kolkop. Bly dan sommer 'n paar dae totdat jy weet: "Ek gaan weer kom!".

Kolkop Safari se terugvoer

Dit is verseker so Ig, as jy eers die vars skoon oggend lug en sonsonder hier ervaar het wil mens net nog langer bly. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete, Martie .

Kolkop Safari
Janco P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P

Mooi wild, baie netjiese plaas en mooi huisie.

Regtig nog nie so netjiese plaas gesien nie. Lekker diere gekyk, sommer op pad na Kolkop en in Kolkop. Huisie baie mooi en gemaklik. Lekker rustig en vriendelike mense. Wens ons kon langer bly. Die uitkykpunt is deur en deur die moeite werd, dit was pragtig.

Kolkop Safari se terugvoer

Dankie Janco, ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Mooi jaar vir julle verder.

Groete
Martie

Kolkop Safari
Alan W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan W

Great experience in the bush.

Accomodation was fantastic and very friendly host. Karoo was beautiful and green. Great lookout spot.

Kolkop Safari se terugvoer

Alan, baie dankie dat julle van ons oornag gebruik gemaak het, hoop om julle weer te sien.

Kolkop Safari
Marilize C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize C

Wildsplaas oorslaap op die lang pad.

Vir ander wat, soos ons, dit geniet om te voel jy is weg uit die beskawing. Jy het 'n wildsplaas vir jouself. Jy braai 'n worsie onder die sterre en slaap daarna in 'n netjiese, gerieflike en veilige plek. Kolkop Safari is die plek.

Kolkop Safari se terugvoer

More Marilize

Baie dankie, ons is bly alles was na wense. Hoop om julle weer te sien.

Mooi jaar verder vir julle.

Martie

Kolkop Safari
Karen B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Baie aangenaam.

Mooi omgewing, netjiese akkommodasie en troeteldiervriendelik.

Kolkop Safari se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het dit gevind na wens. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Kolkop Safari
Johan G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Baie aangenaam.

Geen probleme, alles baie goed.

Kolkop Safari se terugvoer

Johan

Ons is bly om te verneem dat alles vir julle goed was. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Martie

Kolkop Safari
Irma P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P

Heerlike oornagrusplek vir ons en ons honde, rustig weg van die hoofpad.

Ons het heerlik uitgerus na 'n lang dag op die pad. heerlik om te kon stap en die natuur te kon geniet. Die honde het die dam baie geniet. Die huis het alles wat jy benodig. Baie dankie Martie, ons kom beslis weer.

Kolkop Safari se terugvoer

Irma, baie dankie dat julle van ons oornag verblyf gebruik gemaak het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Kolkop Safari
Buks S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks S

Rustig en stil.

Baie mooi. Natuur mooi en lekker uitgerus.

Kolkop Safari se terugvoer

Buks, dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.

Kolkop Safari
Paula Kriek K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula Kriek K

Rustig na 'n ver rit.

Alles voldoen aan vereistes. Pragtige omgewing en fantastiese sonsopkoms.

Kolkop Safari se terugvoer

Paula, bly om te sien alles was na wense, mooi jaar vir julle.

Kolkop Safari
Ammie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammie H

Wonderlik en rustige plaas - het dit geniet met hondjies.

Ons het ons verblyf so geniet. Die plaasomgewing was presies waarvan ons hou. Goed toegerus, rustige omgewing, privaat en baie vriendelike eienaars.

Kolkop Safari se terugvoer

More Ammie

Ons is bly julle het dit geniet, ons hoop om julle volgende keer langer hier te kan ontvang. Ons hoop julle het lekker verder getoer. 'n Goeie jaar verder vir julle.

Groete, Martie.

Kolkop Safari
Sylvia V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia V

Heerlik rustig.

Die nuut geboude jagtershuis is alles wat mens vir 'n oorslaap benodig. Martie Oehlhley, gasvrou, het voor die tyd al ons vrae met aandag beantwoord, en die pad aanduidings was maklik verstaanbaar. Die rit teen die kop uit was asemrowend, en die stap in die skemer veld 'n lafenis vir stad siele.

Kolkop Safari se terugvoer

Dankie Sylvia, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Mooi nuwe jaar vir jou en die familie.
Groete Martie

Kolkop Safari
Simone V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone V

Heerlike ervaring!

Ligging is ideaal vir oornagverblyf tussen Gauteng & Kaap. Die eenheid is baie skoon en netjies en beskik oor meer as net die nodige. Vreeslik lekker tussen die bosse & wild!

Kolkop Safari se terugvoer

Simone.

Dankie vir die terugvoer, ons is bly as julle die oornag geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Martie

Kolkop Safari
Toinette R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette R

Rus vir die siel

Die plek is baie netjies en het baie spasie! Vriendelike en goeie diens. Sal definitief weer ’n paar aande daar spandeer.

Kolkop Safari se terugvoer

Toinette
Dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien daarna uit om julle weer op Kolkop te ontvang. Goeie jaar vir julle.
Groete Martie

Kolkop Safari
Christiaan H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H

Ons sal volgende keer beplan om meer tyd by Kolkop Safari te spandeer.

Ons het baie lekker oorgeslaap, al die geriewe was skoon en netjies. Die volledig toegeruste kombuis het ons in staat gestel om 'n maaltyd voor te berei na 'n lang dag op die pad. Volgende keer gaan ons beslis van die vuurmaakgeriewe gebruik maak en lekker braai en kuier onder die helder sterre. Martie was in kontak met ons en sy het ook dadelik haar foon geantwoord om ons te help met die padaanwysings. Kolkop Safari was puik!

Kolkop Safari se terugvoer

Goeie dag Chris

Dankie vir die terugvoer na julle verlbyf op Kolkop dit word waardeer. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Kolkop Groete
Martie

Kolkop Safari
Trix U - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix U

Pragtige gerieflike verblyf op 'n rustige jagplaas.

Gerieflike en netjiese toegeruste huis op 'n rustige jagplaas naby Mokala Sanpark-natuurreservaat. Martie Oehley, die eienares is 'n hulpvaardige en vriendelike dame. David die voorman op die plaas is 'n vriendelike en hulpvaardige man. Ons het die rustigheid van die omgewing baie geniet en beveel dit dit beslis vir besoekers aan. Baie dankie Martie.

Kolkop Safari se terugvoer

Baie dankie Trix bly julle het dit geniet. Hoop om julle in die toekoms weer te kan akkomodeer. Groete by die huis en voorspoed vir die nuwe jaar.

Kolkop groete
Martie

Kolkop Safari
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolkop Plaas, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx309FMRG6F4zPJcGYhv8rr2ZdmhSGk6BQKzLfCWhtb7DVViNEh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 Kolkop Farm Heuningneskloof 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -29.244637044396 24.444386959076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang