Kolkop Safari
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolkop Plaas, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kolkop Safari is op 'n plaas 70 km vanaf Kimberley op die N12 geleë. Die plaas is 15 km van Mokala Nasionale Park af. Die 550 ha-plaas spog met 'n verskeidenheid wild vir gaste om te besigtig. Daar is 'n lekker bergpaadjie vanwaar gaste die pragtige sonsondergang en uitsig kan geniet.
Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen hulle eie en suite-badkamer en 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer beskik oor 2 slaapbanke wat 2 ekstra gaste kan akkommodeer.
Daar is 'n lieflike braai-area.
Kom geniet 'n wonderlike wegbreek waar gaste in die bos kan gaan stap en self wild kan gaan soek.
Troeteldiere is welkom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kolkop Plaas, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
- Gaste dink Kolkop Safari het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolkop Plaas, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang