Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolobe Luxury Safari Tent

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ryan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Paradise in the bush. This was a very private experience with an abundance of game to view with your morning coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Kolobe Luxury Safari Tent
Thank you very much for your opinion and the good feedback. We appreciate your visit and look forward to the next one. Regards.

Rene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fenomenaal. Absolute wonderlikheid. Dit is net so 'n heel ander wereld. Ons het dit terdeë geniet. Werklik waar net die beste. Gaan net!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Kolobe Luxury Safari Tent
As mens die natuur kan waardeer, dan sal jy waardeer wat ons hier probeer skep vir ons gaste. Jy is 'n gas wat dit kan waardeer. Baie dankie, dit inspireer ons om die natuur nader te bring, omdat mense soos jy dit opreg waardeer. Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Kom kuier asb. weer by Kolobe, dalk die keer in die groen groen somertyd.

Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik. Dit is 'n ongelooflike plek. Baie netjies en goed ingerig. Alles wat jy nodig het, is daar. Privaatheid 10/10 en hottub saam met uitsig is skitterend. Dankie, ons sal julle weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Kolobe Luxury Safari Tent
Baie bly dat julle tevrede is. Ons sal waardeer as julle terugkom vir nog lekkerte.

Cindy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n Juweel van 'n plekkie, en 'n mens kan net lekker ontspan! Ons het heerlik gebly, so 'n pragtige plekkie in die middel van die bosveld! Privaat en baie stil. Definitief die moeite werd om vir die akkommodasie te gaan kuier! 'n Mens kyk bosveld TV met al die diere wat die watergat besoek en die hot tub is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Kolobe Luxury Safari Tent
Ek is dankbaar ons gaan julle weer sien. Dankie! En maak so asb?

Justin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig. Dit was ongelooflik lekker. Dit is so stil en rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Kolobe Luxury Safari Tent
Baie dankie vir julle besoek! Hoop om jul gou weer te sien.

Alicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Extremely well equipped and comfortable with an abundance of wildlife! Romantic! Incredible bush stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Kolobe Luxury Safari Tent
Thanks a lot for your feedback and support. Please join us again.

Selma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Romantiese boswegbreek. Die tent is gerieflik ingerig met alles wat jy benodig. Dis 'n voëlkykers paradys! Sundowners op die dek terwyl die diere kom water drink was prentjiemooi. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Coert
Kolobe Luxury Safari Tent
Dankie vir die terugvoering. Bly om te sien julle gaan ons weer besoek.

Wietz K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Very nice stay, will return. Kolobe is very beautiful, definitely money well spent. The luxury tent location is perfect and everything needed is there. Plenty of wild animals visited the watering hole. The wood fire hot tub was very relaxing. The stay was amazing and very tranquil, and I would recommend it to everyone. It was really a different experience and I will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Coert
Kolobe Luxury Safari Tent
Thanks for the review.

Liezel D
1 nag
4.4
Aug 2024

Pragtige omgewing met bokke en baie bome, so stukkie wildtuin. Ja, dankie, was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Kolobe Luxury Safari Tent
Dankie vir jou terugvoering. Die is vir Lekkerkry want jy het mos nie by Kolobe gebly nie. Ek aanvaar dis waarom die punt laer was as die gewone punt wat ons kry. Dankie vir jou besoek.

Jeanne P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Romantiese wegbreek plekkie sonder gelyke. Kolobe Safari Tent is 'n pragtige rustige plekkie langs 'n waterpoel waar diere deur die dag kom drink. Plek waar jy rus vir jou siel vind. Ons het lekker gebly en die hot tub was 'n wenner, saam met die vuurtjie, 'n glasie wyn en die omringende natuur. Dit kan nie beter nie. Dankie vir jou hulp en ondersteuning!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Kolobe Luxury Safari Tent
Dankie vir die terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Coert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R3 200
R3 200 R2 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 240
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosvark Inn Wildsplaas, Langs die R500, Fochville, 2520, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fe96189e40522b77ba764e87ecdc199f9c983aa924a1510223bf7b2d5652124351ce987ed7cac7173a60738eddb0579ddd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 240 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 Bosvark Inn Gamefarm Off the R500 2520 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.596999 27.496822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang