Kolobe Luxury Safari Tent
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Coert Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 78
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ryan B - Jul 2024
Algehele gradering
Paradise in the bush.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Thank you very much for your opinion and the good feedback.
We appreciate your visit and look forward to the next one.
Regards.
Rene S - Jul 2024
Algehele gradering
Fenomenaal.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
As mens die natuur kan waardeer, dan sal jy waardeer wat ons hier probeer skep vir ons gaste.
Jy is 'n gas wat dit kan waardeer. Baie dankie, dit inspireer ons om die natuur nader te bring, omdat mense soos jy dit opreg waardeer.
Baie dankie vir jou mooi terugvoering.
Kom kuier asb. weer by Kolobe, dalk die keer in die groen groen somertyd.
Jan M - Apr 2024
Algehele gradering
Puik.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Baie bly dat julle tevrede is.
Ons sal waardeer as julle terugkom vir nog lekkerte.
Cindy M - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plekkie, en 'n mens kan net lekker ontspan!
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Ek is dankbaar ons gaan julle weer sien. Dankie! En maak so asb?
Justin M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek! Hoop om jul gou weer te sien.
Alicia S - Jan 2024
Algehele gradering
Extremely well equipped and comfortable with an abundance of wildlife! Romantic!
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Thanks a lot for your feedback and support. Please join us again.
Selma V - Feb 2024
Algehele gradering
Romantiese boswegbreek.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Bly om te sien julle gaan ons weer besoek.
Wietz K - Apr 2024
Algehele gradering
Very nice stay, will return.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Thanks for the review.
Liezel D - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing met bokke en baie bome, so stukkie wildtuin.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering.
Die is vir Lekkerkry want jy het mos nie by Kolobe gebly nie. Ek aanvaar dis waarom die punt laer was as die gewone punt wat ons kry.
Dankie vir jou besoek.
Jeanne P - Feb 2024
Algehele gradering
Romantiese wegbreek plekkie sonder gelyke.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie vir die terugvoering.
Dean W - Jun 2024
Algehele gradering
Baie koud in die winter maar 'n perfekte getaway. Lekker prettig.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Monica H - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend in die natuur.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie vir jul besoek. Doen asb. gou weer so.
Jay F - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Bly jul is tevrede.
Gabriela F - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Thanks a lot. Hope to have you back soon.
Leandri K - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige bos wegbreek.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Leandri, ons wag vir jul volgende besoek asb.
Tamzyn D - Aug 2023
Algehele gradering
A truly wonderful stay!
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie baie en dankie dat jul sommer dadelik weer bespreek. Sien uit om jul weer te ontvang, die keer bietjie langer.
Marie V - Aug 2023
Algehele gradering
'n Heerlike bosveldwegbreek.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Baie dankie vir die deel van jou opinie.
Dankbaar dat julle tevrede is met jul besoek. Kan nie wag om jul weer te ontvang nie.
Pierre V - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlik, romanties, rustig, sielskos, privaat.
Lees meerKolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Fantasties om te hoor dat dit 'n goeie besoek was.
Dit is ons plesier. Versprei asb. die woord en bederf ons asb. met nog 'n besoek.
Sonja V - Apr 2023
Algehele gradering
Delightful spot with four-legged visitors at the watering hole and feeding crib, melodic bird and frog choruses.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Thanks a lot, Sonja, your feedback is so important to us. Please come back for the quadbike game drive, it's fabulous, I promise you.
Looking forward to another visit.
Herman V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie Herman, lekker om van jou te hoor, waardeer jou opinie.
Sal lekker wees om jul terug te hê vir nog 'n besoek.
Miquila G - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie. Kom kuier gou weer vir ons asb.
Dewet L - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese opset en alles wat mens benodig vir 'n great naweek.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Was n plesier om jul as gaste te gehad het, ons sien uit na nog n besoek van julle. Voorspoed op julle pad en waardeer jul opinie.
Jaen S - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie baie vir die aanbeveling.
John N - Jan 2023
Algehele gradering
Super fantasties.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Baie bly julle is teverede met julle besoek, dankie daarvoor.
Jan D - Mei 2023
Algehele gradering
Opsy, baie gerieflik, dek, uitsig, wilde bokke en voëls, sterre tot wie-weet-waar, Jacuzzi, wyntjie. Wat meer wil jy hê?
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering.
Bongiwe M - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful
Lees meerKolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Thanks for the feedback.
Carmia V - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike herinnering.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Geluk met jul verlowing en dankie dat jul ons uitgekies het vir die plek. Jul sal Kolobe vir altyd onthou.
Jenet B - Des 2022
Algehele gradering
Tranquil.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie vir jou besoek. Ja, dis naby en ons hoop om julle gou weer te sien.
Michelle M - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie rustig, die mense was vriendelik. Die sonsondergang was mooi.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle kon jul besoek aan ons geniet, kom asb gou weer terug.
Celiane V - Nov 2022
Algehele gradering
'n Heerlike bosveldwegbreek.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Ons kan nie wag dat julle terugkom vir nog 'n kuier by ons nie, doen asb so. Heerlik om te weet julle was tevrede. Dankie vir die terugvoering.
Danie V - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Wow, we appreciate your review a lot. Thanks for the rating you gave us. Please spoil us with another visit soon. Regards.
Maryke J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustige wegbreek.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te ontvang.
Ihan V - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Dankie vir jul besoek, ons kan nie wag om jul weer te sien nie.
Reuben K - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Bederf ons met nog 'n besoek, ons waardeer die terugvoering.
Janice D - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent, luxurious experience in the bush!
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
So glad you enjoyed your stay at Kolobe. We hope to see you soon, remember we do offer specials for midweek guests.
Appreciate your feedback a lot.
Chantoné F - Mei 2022
Algehele gradering
Die lekkerste bosvakansie!
Lees meerKolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Baie dankie dat jul ons besoek het, ons waardeer.
Kom terug in die lente en somer, dan is dit weer n heel ander ervaring.
Juan B - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi, rustig, waarde vir geld.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Juan, jou opinie word regtig soveel waardeer. Ons sal julle twee graag weer wil sien, die keer neem ons jul op 'n komplimentere wildrit op die vierwielmotorfietse. Omdat ons 'n baie besige naweek gehad het, was die geleentheid nie daar nie en ons wou jul die privaatheid gun.
Herinner my asb daaraan as jy weer bespreek.
Sien jul eersdaags.
Pieter D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en baie rustig.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek, ons waardeer vir julle, en ons hoop om julle in die somer of lente weer te ontvang, as alles groen en vol lewe is, dan is dit n heeltemal anderste plek.
Kom kyk gerus.
Riaan B - Jul 2022
Algehele gradering
As jy wil wegkom vir 'n rukkie, is Kolobe 'n baie goeie opsie!
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek, dit is mense soos julle wat ons ondersteun vir wie ons bestaan. Kom maak asb n draai in die lente of somer vir n heeltemal anderste ervaring. Tot dan, alles wat mooi is vir julle.
Monique R - Mei 2022
Algehele gradering
Was excellent.
Kolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Thank you a lot for the feedback, looking forward to see you again.
Janet T - Des 2021
Algehele gradering
Peacefulness close to nature.
Lees meerKolobe Luxury Safari Tent se terugvoer
Thanks a lot for the visit and your support.
Give it another run in summer time, its a total other experience, hope see you back soon. Regards
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosvark Inn Wildsplaas, Langs die R500, Fochville, 2520, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang