Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolobe Luxury Safari Tent

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 25% af

Ontvang 'n gratis wildrit en 'n spesiale burger-braai in die bos op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2025 tot 15 Mrt 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosvark Inn Wildsplaas, Langs die R500, Fochville, 2520, Gauteng
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kolobe Luxury Safari Tent is 'n tentekamp wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is en op 'n privaat wildsplaas, net 15 km vanaf Fochville sentraal in Gauteng geleë is. Hierdie toevlugsoord bied 'n rustige wegbreek van die besige stad se gedruis.

Die tentekamp is aan die oewer van die gewilde watergat geleë waar wild gedurig kom groet en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat slegs vir 2 kinders geskik is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof en wasbak toegerus. Die eenheid lei na 'n dek wat 'n uitsig oor die watergat het en daar is ook 'n bomabraai-area met 'n KolKol-houtvuurwarmbad.

Verder kan gaste aktiwiteite soos vierwielmotorfiets, voëlkyk, wildkyk en sterrekyk geniet.

Kolobe Luxury Safari Tent is 40 km vanaf Potchefstroom-sentraal en 46 km vanaf Vanderbijlpark-sentraal.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christi Su M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, baie mooi, baie diere. Ons het heerlik gebly, Henry en Naomi het seker gemaak ons het alles en is gemaklik. Die wild was fenomenaal, die tent...
Sien meer
Des 2024
Christine O
5.0
It is an experience that everyone must see. The view and the variety of wildlife we saw was fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Juan V
Saam met lewensmaat
5.0
Die definisie van rustigheid! Die bly was heerlik en die diens was puik. Ons het baie diere gereeld by die watergat gesien. Kolobe is werklik die defi...
Sien meer
Okt 2024
Ryan B
Saam met lewensmaat
5.0
Paradise in the bush. This was a very private experience with an abundance of game to view with your morning coffee.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Rene S
Saam met lewensmaat
5.0
Fenomenaal. Absolute wonderlikheid. Dit is net so 'n heel ander wereld. Ons het dit terdeë geniet. Werklik waar net die beste. Gaan net!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Coert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bosvark Inn Wildsplaas, Langs die R500, Fochville, 2520, Gauteng
  • Gaste dink Kolobe Luxury Safari Tent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosvark Inn Wildsplaas, Langs die R500, Fochville, 2520, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fe96189e40522b77ba764e87ecdc199f9c983aa924a1510223bf7b2d5652124351ce987ed7cac7173a60738eddb0579ddd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 47 5 1 5 Bosvark Inn Gamefarm Off the R500 2520 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.596999 27.496822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang