Kololo at 399 Guesthouse and Conference
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stateway 399, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kololo at 399 Guesthouse and Conference bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf in die hartjie van Doorn, Welkom. Dit is ideaal vir gaste wat wil ontspan.
Dié gastehuis bied 9 kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Daar is 8 kamers wat elk 'n dubbelbed het en die oorblywende slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort óf 'n bad en 'n stort.
Sommige van hierdie kamers is in die hoofhuis óf langs die hoofhuis. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, 'n TV, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mano Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Stateway 399, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Kololo at 399 Guesthouse and Conference het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stateway 399, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang