Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolskoot Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adele L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie gemaklik. Sal definitief weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Kolskoot Guesthouse
Dis wonderlik! Jy is baie welkom. Groete, Annie

Kristen C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Beautiful, rustic, and peaceful guesthouse. Kolskoot Guesthouse exceeded my expectations. My mom and I needed a well-deserved break, and Kolskoot Guesthouse provided that and more. We were greeted by Sieta, who was sweet and accommodating, followed by her canine sidekick Jasper the Jack Russell, who ended up becoming my bestie during our stay. We also received a freshly baked loaf of bread, which was divine. The guesthouse itself was welcoming and rustic, giving a true farmhouse feel. Waking up to the sound of the cows mooing, the sheep baaing, and the chickens crowing was absolute bliss! Everyone on the farm, including the animals, was friendly. Jasper gave us a tour of the farm and made sure that the cows did not come too close to us. We had plenty of laughs watching this tiny little Jack Russell chase these massive cows. I would love to return for a longer stay; it did wonders for my soul .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Clercq S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Verblyf met siels kos - Rustigheid, vrede en pragtige uitkyk. Kolskoot was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het ongelukkig laat daar aangekom omdat ons van ver af is, en hulle het in kontak gebly en het aangebied om selfs solank die vuur vir ons aan te steek. Die eenheid was baie skoon en netjies. Die omgewing is stil en rustig en presies wat ons nodig gehad het. Die rustigheid en vrede wat daar ervaar word, gepaard met die beeldskone uitkyk oor die lande in die verte, is absolute siels kos. Baie dankie aan Annie vir als!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Kolskoot Guesthouse
Baie dankie De Clercq vir die mooi terugvoering. Waardeer dit. Julle is altyd welkom.

Erika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ons het baie lekker gerus, en die uitsig is fantasties. Huis het 'n heerlike outydse plaasgevoel. Ons is verwelkom met 'n vars gebakde, warm brood. Alles was skoon net netjies en van goeie gehalte. Ons sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel vir iemand wat wil wegkom van die alledaagse rotresies en weer wil vrede en stilte van die plaaslewe wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Absolute bliss. Clean, quirky, quiet, safe, fantastic hosts, well-equipped, all-weather braai area. A perfect place for a soul-rejuvenating getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Kolskoot Guesthouse
Thank you so much for your lovely feedback, Corine. I am so glad you were able to recharge on our farm. You are always welcome.

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker rustig en veilig. As jy hou van rustigheid en plaasatmosfeer is dit die ideale plek om te bly. Annie is die vriendelikste gasvrou wat mens kan kry. Die vars broodjie was 'n lekker verrassing. Die gastehuis is perfek en ons het niks gekort nie. Die skilderwerk binne die huis is uitsonderlik mooi en plaas die huis op 'n vlak van sy eie. Lekker by die buitebraai gesit. Ook 'n pragtige uitsig oor die Swartland. Ons hou van diere en het die beeste en skape op die werf so geniet. Ons kom beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Kolskoot Guesthouse
Ons is so bly dat julle lekker gekuier het Oom Hennie. Dankie ook vir oulike gaste!

Aubrey S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2023

Very quiet and safe. The only issue was a step between the kitchen and bedroom which I nearly fell over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2023

Lekker Die grondpad is in goeie toestand so kan met 'n motor ook bereik word!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Quaint farm cottage. My goodness this cottage is amazing. The walls inside are painted in different farm scenes. It's truly eclectic. Very Comfy beds and a strong shower. Kitchen well equipped and lamps for loadshedding. Flies are a bit of an annoyance, but that's farm life. It's a quick drive to Velddrift and other coastal towns. We visited the Fossil Park. I highly recommmend it. The firewood was R50 for a huge bag.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Kolskoot Guesthouse
Hello Debbie, Thank you for your lovely review. I am so glad you had a comfortable stay. (Except for the flies - yes! They another us too. It's just that our Angus cattle around the house make it a bit tricky). Thanks for your patience in that regard. Annie

Julius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Die naam "Kolskoot"sê dit alles. Die naam kolskoot verwys ook na 'n "Hole in One" in golf. Dit sê alles van die plek. 'n Rare gebeurtenis en dit is beslis wat ek van die gastehuis kan sê. 'n Juweel op 'n prentjiemooi plaas met besonderse gasheer en -vrou. Ideaal geleë, uiterste gerief en sommer net 'n plesier om daar te gaan ontspan. Die ideale plek om die hele Weskus en die Swartland vanaf te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Panne, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA431d946d33bcf5f3ce165b8b9a0bf8d08d686fae0a0ffef6dca516b9c0c9162e32596c1065e596bd506eb6afd83fccc75a02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 10 mense 22 5 1 5 De Panne Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.200814039409 18.557331516213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang