Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom en Geniet 222 Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Samantha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was baie lekker. Die plekkie was skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar bly. Die gasvrou was baie vriendelik met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Kom en Geniet 222 Selfsorg
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julles as gaste te he. Altyd welkom

Stadler K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Daar ontspan ons sommer goed. Ja, ons het lekker gebly. Dit is 'n heerlike omgewing. WiFi sou goed gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Stadler K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Lekker ruim kamers en leefareas. Kan verbeter op braaitoerusting. WiFi en rugsteunkrag sal 'n groot aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Betty
Kom en Geniet 222 Selfsorg
Baie dankie Stadler vir jou terugvoering. Ons waardeer.

Karen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Amazing, awesome. Betty and husband are fantastic people. Loved every minute. So much thought has gone into little extras like bottle water, sunscreen lotion, coffee etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Kom en Geniet 222 Selfsorg
Thank you Karen. We are happy you had a good time.

Eugene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Aangename, veilige verblyf in 'n mooi omgewing. Ons het heerlik gekuier in die goed ingerigte huis. Bettie se diens was puik, sy het dadelik reageer as ons iets gevra het. Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Kom en Geniet 222 Selfsorg
Baie dankie. Dit was lekker om julle as ons gaste te he. Waardeer die terugvoering.

Anisa G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Relaxing and lovely home. Spacious rooms, lots of lovely surprise treats and Betty was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Kom en Geniet 222 Selfsorg
Thank you so much.

Delia N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Ons het heerlik gekuier. Betty is baie vriendelik en behulpsaam. Die huis bied genoeg dat mens lekker kan kuier as die weer nie wil saamspeel vir see toe gaan nie. Dit is 'n baie gerieflike huis en het alles wat mens nodig het. Die naaste winkels is binne minute van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Kom en Geniet 222 Selfsorg
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle as gaste te he.

Oursula L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Awesome, netjiese, kindervriendelike huis. Die naweek was baie lekker. Die huis is perfek vir ons gesin en baie netjies. Daar is oorgenoeg speelgoed vir die kinders om hulle besig te hou. Ons het die stoep baie geniet. Die gasvrou Betty is baie gaaf en vriendelik en ons kon net op haar nommer druk. Sy bederf omtrent haar gaste. Baie dankie vir alles Betty. Ons gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Kom en Geniet 222 Selfsorg
Baie dankie Oursula, vir al die mooi woorde. Ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle as ons gaste te he.

Yolande P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2021

Very enjoyable and comfortable accommodation. We had a lovely stay. The accommodation was very spacious and comfortable. It has all the luxury of home away from home. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Betty
Kom en Geniet 222 Selfsorg
Baie dankie Yolande. Ek waardeer die terugvoer.

Delia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Beautiful home with everything we needed. We really enjoyed our stay at 222 Selfsorg. The house is beautifully furnished and was equipped with everything we needed. I would definitely recommend this house for a family holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Kom en Geniet 222 Selfsorg
Good day Delia, Thank you so much for your nice words. It was nice to have you as our guests. Happy New Year to the Whole family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Betty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 222, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMmEwNTYzLThlNWQtNGY1ZS05NDBmLWM0MTljOTQ0OTEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 222 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571525286087 19.352948069573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang