Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom en Geniet 222 Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 222, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Geleë in Gansbaai, net 'n entjie se stap van die see af, is die lieflike Kom en Geniet 222 Selfsorg.

Die huis is volledig gemeubileer en toegerus, en bied 3 gerieflike kamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer is ideaal vir 'n kind, aangesien dit 'n enkelbed het wat nie baie hoog van die grond af is nie. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers; 1 met 'n stort en die ander met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond asook 'n ketel en 'n broodrooster. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan. TV met Compact DStv is beskikbaar en die huis het ook 'n knus kaggel vir daardie koue dae. Die leefarea maak oop op 'n gemeubileerde stoep met 'n braai, en van hier af sal gaste 'n uitsig oor die see hê. Gaste is welkom om van die tafeltennistafel gebruik te maak. Wasgoed kan op versoek gedoen word.

Gansbaai bied gaste verskeie doendinge en besienswaardighede wat wissel van die Duiwelsgat- of Fynbos-staproetes, die Danger Point-vuurtoring en haaihokduik. Die area huisves ook 'n verskeidenheid restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Betty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoofweg 222, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kom en Geniet 222 Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 222, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMmEwNTYzLThlNWQtNGY1ZS05NDBmLWM0MTljOTQ0OTEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 222 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571525286087 19.352948069573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang